Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nollie's

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Amelia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

'n Wegbreek na die Port was die moeite werd. Het baie lekker by Nollies gebly, was vriendelik ontvang. Die WiFi was die kersie op die koek, wat my jongste breed laat smile het. Kan regtig vir Nollies aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie lekker gebly en 'n lieflike plek. Pragtige, gerieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Baie stil en veilig. Dit was baie lekker om by Nollie's tuis te gaan. Die diens was vriendelik, die plek was netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mubeen K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Comfortable, quiet space close to the beach. Nice place to take family with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D Moyses
Nollie's
Thank you for the lovely review Mubeen. So glad you enjoyed your stay!

Chandre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Warm, welcoming fun and safe. My kids and I had a wonderful stay at Nollies. Quite, tidy, cute house all to ourselves for a week without any issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
D Moyses
Nollie's
So glad you enjoyed yourselves Chandre. Hope we see you again.

William B
Kort verblyf
4.4
Jul 2022

Plek was aangenaam om in te bly. Goed geleë, netjies het alles gehad wat ons nodig gehad het. Daar was net na elke loadshedding waterprobleme. Opsigter moes na elke loadshedding die pomp reset. Maar al en al was die veblyf aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
D Moyses
Nollie's
Baie dankie vir die mooi resensie William. Beurtkrag is besig om baie skade aan te rig. Baie dankie vir jou terugvoer.

Reginald G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Fantasmagories! Die slapie by Nollie's was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D Moyses
Nollie's
Ek is so bly julle het Nollie's genie. Baie dankie vir die mooi resensie.

Hermien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Gerieflike huis. Nollie's is 'n baie gerieflike huis stapafstand van die strand af. Die plek is perfek vir honde, met veilige mure sodat 'n mens nie hoef te bekommer dat hulle kan uitkom nie. Die bestuurder Dee was baie behulpsaam. Ons het weereens heerlik gebly en kan nie wag om weer so te maak nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D Moyses
Nollie's
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer.

Doreen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Dit was puik! Rustige atmosfeer. Dis veilig en klipgooi van die strand af. Ons was baie vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D Moyses
Nollie's
Hi Doreen, Ons is so bly julle het julself geniet, en dat alles goed gegaan het. Ek hoor die weer was lieflik. Dankie vir die pragtige resensie, en hoop julle kom kuier weer daar by ons.

Maree R
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2020

Baie lekker oornag by Nollie's. Baie gerieflik ingerig, ek sal graag volgende keer langer as die een nag wat ons daar was, daar wil spandeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
D Moyses
Nollie's
Ons is baie bly julle het Nollie's geniet en sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

D Moyses Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nollie's, Hoofweg 79, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzM2Q2NDgyLTgzZDQtNDU5OS05OTQ5LTkwOWFmMjZjZTlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 Nollie's 79 Main Road 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.252191119671 16.868561936732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang