Nomads Nook 15
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Breamsingel 519, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nomads Nook 15 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Ramsgate met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is sentraal geleë en net 300 m vanaf die blouvlagstatus-strand met direkte toegang tot die strand.
Die woostel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eiland met sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis lei na die leefarea wat gemaklike sitplek het.
Gaste kan op die stoep met buitemeubels en 'n braai-area ontspan en die see-uitsig bewonder. Verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig, asook 1 gasteparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid is loopafstand vanaf die bekende Waffle House en Blue Lagoon restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Breamsingel 519, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nomads Nook 15 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Breamsingel 519, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang