Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nomads Nook 15

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2024. Bespreekbaar tot 25 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Breamsingel 519, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 R770 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nomads Nook 15 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Ramsgate met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is sentraal geleë en net 300 m vanaf die blouvlagstatus-strand met direkte toegang tot die strand.

Die woostel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eiland met sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis lei na die leefarea wat gemaklike sitplek het.

Gaste kan op die stoep met buitemeubels en 'n braai-area ontspan en die see-uitsig bewonder. Verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig, asook 1 gasteparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid is loopafstand vanaf die bekende Waffle House en Blue Lagoon restaurant.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Fires V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker uitgerus. Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies. Sal dit weer volgende jaar boek.
Apr 2024
Jenny B
5.0
Gemaklik. Wat 'n fantastiese plek as jy rus en vrede nodig het. Alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak, was beskikbaar. Sal definitief...
Sien meer
Mar 2024
Tholakele M
5.0
We really enjoyed our stay to the fullest. I would like to come again. The network was very bad at the place. There was no WiFi, which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Oct 2023
Gerhard D
Gesin met klein kinders
5.0
Eersteklas-uitsig oor die see. Skoon plek met groot balkon om op te ontspan en braai. Baie lekker gebly en sal weer gaan.
May 2023
Philipe D
Gesin met klein kinders
4.8
Amazing views and very convenient. The apartment was very neat and has absolutely amazing views. It is also convenient as there are no ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Breamsingel 519, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nomads Nook 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Breamsingel 519, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a23886c21d97d1cad8f6ad341c52b65b7ef44cc360e6c22f9342776ffaad4e813cfeffdd84245630323416aeb4c07f64ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 519 Bream Cresent Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.8864535 30.3529415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang