Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nomads Nook 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ruan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker, veilig, skoon en goed toegerus. Ons het ja, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantastic! It was amazing, we even extended our stay with the owners directly. It is in the middle of everything you want to do as an activity. It is beautiful, neat, and modern in front of the beach. Our whole family enjoyed the stay and would recommend it to any family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Absolutely stunning. It was absolutely beautiful even with the 54 stairs. I will be back - the view of the ocean, the dolphins and whales make up for the stairs (LOL). The only issue is they need to get WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forrest R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig en baie ontspannend. Dit was 'n besonderse ervaring. Fantastiese plekkie, baie netjies en lekker kuierfasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibusiso M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Excellent. This was a home away from home, very clean. This is a very cosy apartment, only the network issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker! Wat 'n wonderlike plekkie! Ons was aangenaam verras met die kleinste detail wat in ag geneem is om dit gemaklik te maak vir besoekers. Daar is net te veel om te noem. Tenvolle toegerus, met alles wat jy kan dink. Ons het 'n besondere lekker tyd gehad, en sal beslis weer terugkom. Baie dankie aan die gasvrou. Julle is puik. Het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ontspannend, netjies en uitstekende ligging. Het baie lekker vakansie gehou, baie netjies en skoon en alles wat jy nodig het, met die beste uitsig. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Great house and a really relaxing time. Our stay was very relaxing. We had a few issues with the TV, but it was sorted. The view is fantastic. A problem was the stairs, but I suppose it is worth the view. The house is well equipped. I would recommend free WiFi in the unit; that was an issue for us. But yes, what a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kallie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker rustige rusplek. Baie lekker en die see op jou stoep is so rustig en help beslis met die rus! Lekker plekkie, baie goed toegerus! Sal vir seker weer daar wil bly! Sitkamer kan dalk doen met 'n waaier vir die warmer dae. En dalk WiFi beskikbaarheid, aangesien selfoon opvangs ook maar skraps is, al is dit teen addisionele fooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Mooiste uitsig en baie lekker gerus. Woonstel is ideaal geleë met 'n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Nomads Nook 1
Dankie, Trudie, en dankie vir die mooi briefie wat jy agtergelaat het. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bream singel, Ramsgate, Kwa-Zulu Natal, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA563673854b301fc0c4abc6e4fd231eb9bb3b117f0426cb748bd50dd8c479686e52dd3e92ed75546a28a39824f7ef62aac318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Bream Crescent Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.88673450161 30.352943214649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang