Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nomax Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christa P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker gebly, sal weer en weer teruggaan! Nomax Beach House is ongelooflik goed geleë, teen die strand, naby die getyswembad en rotse en met asemrowende uitsigte. Die huis is baie ruim en besonder goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry vir 'n groot groep mense. Dankie vir julle gasvryheid, ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Nomax Beach House
Baie dankie, Christa! I look forward to seeing you at Nomax again. Regards, Denise

Rose H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Die huis is pragtig, loopafstand van die strand. Baie vriendelike gasvrou en uitstekende diens. Alles was net mooi. Gasvrou het ons ingelig van al die nabygeleë toeriste-aantrekkingsareas, winkelsentrums, eetplekke, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Nomax Beach House
Thank you Rose for the great review. I look forward to seeing you here again! Regards Denise

Lynnettr M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Absolutely amazing. One of those places you never want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabatlane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Perfect location and space. Travelled as 3 families with teen and young kids and accommodated us all. Location perfect close to nearby shops and the beach about 30 steps away. Beautiful scenic view and private. Kids activities not far either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Nomax Beach House
Thank you Maba for your lovely review & I look forward to hosting you @ NOMAX Beach House again! Kind regards Denise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 85, Shakas Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26c4f378cadb8b7c000cacbce36cfc24e6e95507067690ca9ee73db446349e01e5c313403294f33e0361c697756bd6bd0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 85 Ocean Drive Shakas Rock 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.520830664018 31.227256588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang