Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nona Rosa Wegbreek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wegbreek uit die boonste rakke. Heerlike wegbreek van alles. Stunning uitsig oor die Overberg valleie. Kon die Breederivier van die stoep af sien. Kon heerlik beide binne en buite kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

'n Lieflike, stil plaaskothuis vir die persoon wat van als wil wegbreek. As die voëls jou wakker raas in die oggende en geen ander persoon is in sig, is dit die manier om die dag te begin. Kaggel was heerlik en lekker warm vir die aand. Die rivier en dassies vermaak jou as jy gaan rondry. En in die middag is die baljaar van die muise iets om te aanskou. (Wens net die GPS het die padkaart beter gelees).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Totale wegbreek. Baie stil. Sien niemand nie. Als wat ek wou gehad het en verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Nona Rosa Wegbreek
Baie dankie en baie bly jul het dit geniet.

Cheryl J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Very quiet and praceful. Highly recommend this getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

A very pleasant stay. Restful quiet surroundings. Cottage has a homely atmosphere. The farmland surroundings were peaceful and quiet. The cottage had all that we required and a very homely touch. We will stay at Nona Rosa when we are next in the area, if possible for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Nona Rosa Wegbreek
Baie dankie. Groot plesier om die plaas se rustigheid met julle te deel.

Lizle A
1 nag
5.0
Des 2021

Lovely location, off the beaten track. The complimentary, homemade rusks were just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

As jy rus en vrede soek, is dit die ideale plek. Ons het die stilte en die plaasatmosfeer vreeslik geniet. Heerlik gekuier en die beskuit wat vir ons gelos is was te lekker. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Hoogs aan te beveel vir 'n totale wegbreek, stilte en 'n pragtige sterrehemel. Ideaal as jy die stilte en geluide van die veld wil ervaar en heeltemal alleen in die natuur wil wees. Die geriewe is voldoende en netjies, en 'n mens kan regtig ontspan terwyl jy na die voëls luister of die Melkweg en verskietende sterre in die nag bewonder.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

A beautiful and quiet old house and great hospitality! We stayed only one night at this beautiful spot and now we are looking forward to stay there more nights. Everything you need you will find in the old authentic house where the atmosphere is very cosy. The beds were good. We were spoiled with braaiwood and rusks. You can walk, drive, go to the river etc. Many things to do. Even the beach is not too far. Thanks for this wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Dit is ongelooflik rustig by Nona Rosa. Kan Nona Rosa aanbeveel as jy rustigheid en vrede soek. Swak selfoonsein wat dit nog rustiger maak. Die stukkie grondpad was ook nie sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c4c7a470438bcdc32cc8f8aaf11bade1803a620052940f5017680f7fe2d9bafb5da8fbf9d121357b5b92ebeb689510ddbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 Nona Rosa Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.240687893405 20.838113325551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang