Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nona Rosa Wegbreek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Nona Rosa Wegbreek bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen die dorpe Heidelberg en Witsand. Die plaas skuil op die oewer van die Slangrivier. Diegene wat rus en vrede geniet, sal hierdie verblyf geniet.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 'n tweeslaapkamerkothuis met 'n badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die alkoof het 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof, ketel en kooktoebehore. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het elektrisiteit beskikbaar terwyl die geiser op gas werk.

Gaste kan voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes geniet of Witsand by Breëriviermond of ander dorpe in die omgewing besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nona Rosa Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c4c7a470438bcdc32cc8f8aaf11bade1803a620052940f5017680f7fe2d9bafb5da8fbf9d121357b5b92ebeb689510ddbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 Nona Rosa Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.240687893405 20.838113325551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang