Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonaka

Selfsorg
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Kampeerplek 1 - 5
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Kampeerplekke 1-5 kan 6 gaste op elke grasperk akkommodeer. Elke staanplek bied toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, wasbakke en toilette. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n stort en toilet. Hierdie badkamer is rolstoelvriendelik. Daar is ook 'n klein kombuisarea vir opwas met 'n yskas-vrieskas. Die staanplekke het warm water en elektrisiteit. Gaste het toegang tot 'n propvol visdam, gemeenskaplike braaigeriewe, kano's en roeibote en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan wildkyk terwyl hulle op die perseel stap of fietsry.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n selfsorgeenheid wat tot 2 volwassenes en 2 kinders in 'n oopplankamer met 'n badkamer kan akkommodeer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die badkamer is omskep om is omskep om parapleegvriendelik te wees. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, 'n TV en lugversorging. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, enkelplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n propvol visdam, gemeenskaplike braaigeriewe, kano's en roeibote en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan wildkyk terwyl hulle op die perseel stap of fietsry.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n selfsorg-eenheid wat 2 volwassenes en 2 kinders in 'n oopplankamer met 'n badkamer kan akkommodeer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, 'n TV en lugversorging. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, enkelplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n propvol visdam, gemeenskaplike braaigeriewe, kano's en roeibote en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan wildkyk terwyl hulle op die perseel stap of fietsry.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Rondebosch Plaas Erfdeel 83, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd1a037ea8c7c2fd34a8ef4026e17eeea1f30239cc7ca450f433855424d430513ab615dc9e98ae258cc7e0f1457c68b6786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 N1 Farm Rondebosch Portion 83 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.107622599494 29.903168984532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang