Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonna's Nook

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippa Place 11, St. Francisbaai, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretensieus dog gerieflik en is naby die middedorp, restaurante en die tennisklub. Die hoofswemstrand is net 350 m in die straat af.

Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Op die boonste verdieping is 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deur wat na die boonste balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Op die boonste verdieping is ook 'n leeshoekie met rusbanke, 'n tafel en stoele.

Op die onderste verdieping is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die sitarea het rusbanke, 'n binnekaggel en platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Skuifdeure lei na 'n vermaakarea met buitemeubels, 'n pooltafel, sitplek, 'n ingeboude braai en gasbraai. Die huis het 'n swembad en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Philippa Place 11, St. Francisbaai, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nonna's Nook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippa Place 11, St. Francisbaai, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe32cad6a5abaa390e32414ce3c499c0615f044cbe6ea4c03e6ed14adc8ba0f68a7a01d631c67943b87656e320900a43f3740?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 11 Philippa Place St Francis Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166166950812 24.829061368717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang