Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonnashoek Country B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Nonnashoek Country B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cheryl R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R

An absolute treat. We felt like treasured guests. This is the best B and B ever.

Absolutely fabulous! The room and facilities were beautiful, and the garden exquisite. Dinner and breakfast were delicious, and our hosts were wonderful!

Margaret N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret N

Wonderlik.

Baie vriendelike mense, dit was 'n baie aangename kuier en die verblyf en omgewing is pragtig.

Piet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Vriendelike gasvrou laat mens tuis voel met aankoms. Baie rustige plaasatmosfeer.

Die publieke pad tot by Nonnashoek se hek is in 'n haglike toestand a.g.v. baie reën en geen onderhoud. Die plaaspad tot by die gastehuis word rederlik goed deur die eienaar onderhou.

Evert G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert G

Dit was heerlik en rustig.

Gasvrou en haar man is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek is so netjies en dit is ontspannend en alles is puik om te droom peins en vol moed huiswaarts te keer.

Piet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Hierdie is nie net 'n B&B, dit is eerlike gasvryheid van die hoogste gehalte.

Ek en my vrou beveel hierdie B&B aan met 'n oop gemoed.

Danie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie N

Lieflike plaas met vriendelike mense.

Tuin is goed versorg. Aandete was interessant en gesellig. Ons het van hul heerlike appels geleer en gekry.

Christo S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Werklik lekker gekuier en Nonnashoek word hoogs aanbeveel

Ons was 'n gesin van 3 volwassenes wat selfsorgverblyf gesoek het en Nonnashoek bied B&B verblyf aan. Helene het sonder om te skroom ingestem dat ons die selfsorg-opsie kon gebruik en selfs ons skottelgoed daagliks laat was en die kamers daagliks gediens. Hulle het selfs vuurmaakhout voorsien. Ons het veskriklik lekker gebly en was baie vriendelik ontvang en versorg. Ons sal beslis weer van Nonnashoek gebruik maak, die gasvryheid was puik.

Sanet F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet F

Baie lekker en gemaklik.

Sou graag bietjie meer privaatheid wou hê.

R D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R D

Lekker huislike atmosfeer, in 'n pragtige tuin.

Sien sterre.

Mike D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Rustig.

Mooi natuur en skoon verblyf, sal weer besoek.

Martha P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha P

Pragtige verblyf met baie vriendelike gasvrou. Ek het net gedink dat die prys vir aandete 'n bietjie styf was.

Ek sal Nonnashoek vir enigiemand aanbeveel.

Hennie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Skoon en netjies en baie goed ingerig.

Die woonstel is goed toegerus en baie gerieflik. Die gasvrou was vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam. Ons sal Nonnashoek enige tyd weer besoek en aanbeveel!

Neels V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Baie lekker gebly en 'n vreeslike mooi plek.

Nonnashoek Country B&B is 'n vreeslike mooi plek, met die mooiste uitsig. Kamer is mooi en netjies, baie lekker daar gebly en geslaap. Vriendelik ontvang deur Helene en haar man. Baie lieflike mense. Het ontbyt daar geëet en was vreeslik lekker. Baie dankie.

Marthinus D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D

Great mense.

Goeie diens, mooi plaas, great mense!

Riaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Aangenaam.

Alles goed. Sal weer daar bly.

Ilona B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona B

A wonderful, relaxing week in beautiful surroundings.

The advertisement was a little confusing with regard to breakfasts. This was, however, of no consequence and we had a wonderful time in the beautifully appointed accommodation. Our hosts were very friendly and went out of their way to see that our stay was comfortable and pleasant. We will recommend this accommodation to our friends.

Anne-marie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Nonnashoek is 'n pragtige, rustige plaas.

Ons het 2 nagte op Nonnashoek spandeer en die mooi, rustige atmosfeer baie geniet. Dankie vir die gasvryheid en die lekker ontbyt en aandete. Die plaas is naby die dorp en al die mooi besienswaardighede van die Oos-Vrystaat. Sal vir seker julle weer besoek.

Jaap S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap S

Prachtige mensen, behulpzaam, baie netjes, heerlijke kos

Baie geniet van vriendelijkheid, heerlijke kos, gesprekken, veiligheid en rust.

Arie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arie V

'n Heerlike B&B wat jy weer moet besoek!

Vriendelike en spontane gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons te bederf. Pragtige Vrystaatse skoonheid, naby Bethlehem, met mooi uitsig. Rustige en veilige woonhuis. Netjiese en versorgde tuin. Warm geslaap en heerlik gekuier.

Leynne M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leynne M

Baie vriendelike ontvangs, baie lekker gekuier. Ontbyt was heerlik.

Baie vriendelike ontvangs, baie lekker gekuier. Dalk kan julle net 'n afdak vir die voertuie bou. Ontbyt was heerlik.

André B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Nonnashoek is netjies, skoon en die rustigheid self.

Vriendelike ontvangs maak dit die ideale plek om te oornag en die ontbyt was aangenaam. Regte plaasatmosfeer.

Rens E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rens E

Verras oor die mooiheid en rustigheid wat "weggesteek" is.

Was lekker om by 'n plekkie aan te kom en die hartlikheid van die gasvrou so om jou te voel. Lekker rustig en buite die dorp, het darem kans gehad en goed uit te rus voor die volgende dag.

Dalene H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H

Hartlike gasvrou, gerieflike en baie mooi verblyf.

Ons het heerlik uitgerus in die stilte van 'n plaas, tog wat dit so gerieflik naby aan besienswaardighede. Ons sal verseker enigeen aanbeveel om Nonnashoek te besoek.

Shani J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani J

Baie rustige, gemaklike plaasatmosfeer en baie vriendelike diens.

Ons het vreeslik lekker gebly. Ons was baie vriendelik verwelkom, die plekkie is baie netjies, daar heers 'n baie lekker plaasatmosfeer en ons het baie lekker geëet.

Elizabeth F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Gasvry, privaat, skoon, gemaklik, pragtige natuur, waarde vir geld.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs al was ons so laat. Wens eintlik ons kon langer bly om Nonnashoek te geniet! Dit was yskoud, 'n absolute frats in November en tog was die verwarmer aangeskakel en ons kamer lekker knus en warm toe ons aankom. Dankie!

Aletna V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletna V

Mooi en netjiese verblyf.

Helene was baie gasvry is vriendelik ontvang. Die ontbyt was heerlik.

Riana B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

The road to hell to arrive in heaven!

Ons het 'n geweldige ontvangs van Pieter gehad. Ongelukkig was Helene weg saam met 'n vriendin. Fantastiese huis, heerlike ete en mooiste huis! Pragtige uitsig en vergesigte ons kom definitief terug en vir 'n langer tyd. Baie dankie Pieter!

Dries N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries N

Ons is met soveel gasvryheid ontvang.

Ons is met gasvryheid ontvang. Die plek is pragtig skoon, pragtige tuin, skoon swembad. Heerlike ontbyt geniet. Sal Nonnashoek vir enige persoon aanbeveel. Waarde vir geld.

Wynand M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

Ongelooflike diens.

Ons het baie lekker oorgeslaap die aand. Dankie aan die vriendelike personeel.

Chris Z - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Baie lekker gebly!

Sien gerus die sterre.

Paula B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B

Peaceful, friendly and dog friendly accommodation.

Gorgeous gardens where my dogs were made welcome, and charming accommodation with fun and fabulous antiques. Friendly who provided a delicious dinner to this weary traveller! Highly recommended.

Petrolene L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L

Piece of heaven on earth!

It's been really a great experience and value for money. I loved the fact that there was a fully equipped kitchen! The decor is something special. The road to the guest house was a bit poor, but not too bad given that it is situated on a farm! I would definitely stay there again! A peaceful place in astonishing surroundings.

Jeanine S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S

So lekker geslaap waarde vir geld!

Ons het so lekker geslaap dankie vir jou gasvryheid, so rustig veral met 'n klein kind is dit lekker oop en ruim. Ontbyt was heerlik en die mooiste plekkie ooit. My kind vra elke dag wanneer gaan ons weer kuier! Weereens baie dankie.

Delete D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Puik en bekostigbare akkommodasie.

Baie vriendelike en gasvrye gasvrou met goeie waardes wat ook in die akkommodasie weerspieël word.

Andre V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker.

Baie mooi plek en eienaars is vriendelik.

Amorien V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amorien V

Die geriewe is goed.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die grondpad is wel sleg en langer as verwag!

Nicolaas B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas B

Ons het die plaas-atmosfeer en die lekker groot tafel op die stoep baie geniet.

Ons het lekker gebly al was ons gasvrou weens omstandighede nie daar nie. Ons sou haar graag wou ontmoet het, maar ons gasheer was baie aangenaam en het 'n heerlike ontbyt voorgesit. Die Christelike atmosfeer doen goed aan 'n mens. Die grondpad is nie goed nie , hopelik kry hulle reën sodat dit geskraap kan word. Geseënde Kersfees vir hulle en hul gaste.

Derick C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Die verblyf was uit die boonste rakke!!

Die plek was maklik om te vind en was baie skoon, gemaklik en die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Jeanne D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Dit was heerlik om op Nonnashoek te kuier, te stap en te eet!

Die rustige atmosfeer en vriendelike gasvryheid is 'n wonderlike kombinasie. Dis lekker naby aan Bethelehem se winkels, Clarens en die Golden Gate. Nie een ete was dieselfde nie, erg lekker! Die kamers is knus en goed ingerig en die tuin is pragtig met vele hoekies waarin mens kan stil raak. Sal definitief weer daar draai!

Deline N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deline N

Netjies en mooi.

Ons het baie lekker gebly. Nonnaskoek is baie mooi en netjies en die gasvryheid was wonderlik!

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a917cea153681687d126725aabf01e55ba3a046d3cb2cdc107edfd024b96c1576ab89a2fd4e150d0d87f4c164bb5c9213f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Nonnashoek Farm Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246006627801 28.378774523735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang