Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonnashoek Country B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cheryl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

An absolute treat. We felt like treasured guests. This is the best B and B ever. Absolutely fabulous! The room and facilities were beautiful, and the garden exquisite. Dinner and breakfast were delicious, and our hosts were wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret N
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Wonderlik. Baie vriendelike mense, dit was 'n baie aangename kuier en die verblyf en omgewing is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Vriendelike gasvrou laat mens tuis voel met aankoms. Baie rustige plaasatmosfeer. Die publieke pad tot by Nonnashoek se hek is in 'n haglike toestand a.g.v. baie reën en geen onderhoud. Die plaaspad tot by die gastehuis word rederlik goed deur die eienaar onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Evert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Dit was heerlik en rustig. Gasvrou en haar man is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek is so netjies en dit is ontspannend en alles is puik om te droom peins en vol moed huiswaarts te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Hierdie is nie net 'n B&B, dit is eerlike gasvryheid van die hoogste gehalte. Ek en my vrou beveel hierdie B&B aan met 'n oop gemoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie N
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Lieflike plaas met vriendelike mense. Tuin is goed versorg. Aandete was interessant en gesellig. Ons het van hul heerlike appels geleer en gekry.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Werklik lekker gekuier en Nonnashoek word hoogs aanbeveel Ons was 'n gesin van 3 volwassenes wat selfsorgverblyf gesoek het en Nonnashoek bied B&B verblyf aan. Helene het sonder om te skroom ingestem dat ons die selfsorg-opsie kon gebruik en selfs ons skottelgoed daagliks laat was en die kamers daagliks gediens. Hulle het selfs vuurmaakhout voorsien. Ons het veskriklik lekker gebly en was baie vriendelik ontvang en versorg. Ons sal beslis weer van Nonnashoek gebruik maak, die gasvryheid was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Baie lekker en gemaklik. Sou graag bietjie meer privaatheid wou hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

R D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Lekker huislike atmosfeer, in 'n pragtige tuin. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Rustig. Mooi natuur en skoon verblyf, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a917cea153681687d126725aabf01e55ba3a046d3cb2cdc107edfd024b96c1576ab89a2fd4e150d0d87f4c164bb5c9213f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Nonnashoek Farm Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246006627801 28.378774523735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang