Nonnashoek Country B&B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nonnashoek Country B&B is op 'n plaas 8 km buite Bethlehem geleë, met die Maluti-berge wat 'n dramatiese agtergrond bied. Bethlehem is deur die Voortrekkers gedurende die 1840's gevind, en is vandag die tuiste van 'n hele aantal historiese klipgeboue, waarvan baie provinsiale erfenisgebiede is.
Daar is twee dubbelkamers, elk met sy eie badkamer, gesetel in 'n pragtige tuin wat oor die Drakensberge uitkyk. Aandetes is op versoek beskikbaar. 'n Selfsorg-opsie is ook beskikbaar, en daar is 'n goed-toegeruste gemeenskaplike kombuis.
Aantreklikhede in en om die area sluit in: Bethlehem Gholfbaan, Golden Gate Nasionale Park, Sterkfontein Damreservaat en Bethlehem Museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Nonnashoek Country B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat