Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NOOii

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judith-straat 466, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

NOOii bied gerieflike selfsorgverblyf in eenhede op die eienaar se privaat woonerf in Waterkloof Glen, 'n buurt wat toegangsbeheer uitoefen.

Verblyf is beskikbaar in 'n woonstelletjie met 'n privaat stoep en 'n aparte oopplan-kamer, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die woonstelletjie het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad en 'n stort in die badkamer.

Die woonstelletjie en die kamer word deur groot bome omring wat 'n tuiste aan verskeie voëls bied. Beide die woonsteleltjie en die kamer het hul eie parkeerplek op die perseel.

Waterkloof Glen is 'n rustige area wat hoofsaaklik woonhuise bevat en is bekend vir die Sun Arena by die Time Square Casino-vermaakkompleks. Gaste het die geleentheid om in die area fiets te ry en te stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sandra K
5.0
Dit was aangenaam om in Nooi se Koningingkamer tuis te gaan! Ek sal weer gaan! Nadia is 'n super gasvrou en het my baie tuis laat voel. Van die oombli...
Sien meer
Des 2024
Shaun B
5.0
5 star accommodation, value for your money. Nadia was a great host and very friendly. The accommodation was very comfortable and has al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Elsabe W
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Wat 'n fantastiese plek! Die ruim woonstel was netjies en skoon. Nadia was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Nadia vir jou gasvryhei...
Sien meer
Jan 2024
Jessica V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspannen. Pragtige plekkie, lekker geslaap!
Des 2023
Mared V
5.0
Dankie Nadia, vir jul gasvryheid. Ek het tuis en veilig gevoel. Dankie vir die ekstra myl wat jul stap! Ek wil vir gasvrou Nadia baie dankie sê vir ju...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Judith-straat 466, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink NOOii het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judith-straat 466, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66600972784b0da50fcc1e381fe29bd46422d1207813e32960b7ba47c06b8dcf5b9de5acb19cd6adfaf577640a0655997de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 466 Judith Street Waterkloof Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.80476368161 28.278878746627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang