Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordhoek Beach Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ratelklip-keeromstraat 8, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Noordhoek Beach Hideaway is in Noordhoek, 'n rustige kusvoorstad met 'n uitsig oor die Noordhoekstrand, geleë. Dit is gewild is onder stappers en perderuiters. Die verblyf is net 300 m vanaf Noordhoekstrand en spog met asemrowende see-uitsigte.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort in die aparte badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus.

Die verblyf is 4,8 km vanaf Chapman's Peak en 16 km vanaf World of Birds. Kirstenbosch Botaniese Tuin is 27 km ver en die CTICC is 36 km vanaf die verblyf. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, wat 41 km vanaf Noordhoek Beach Hideaway geleë is.

Gaste kan onder 'n pragtige melkhoutboom in die tuin ontspan. Restaurante is stapafstand vanaf die verblyf en Farm Village bied vermaak met verskeie restaurante en vertonings. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Ratelklip-keeromstraat 8, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ratelklip-keeromstraat 8, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38df47f65ed6cbd2de2860520d0f277dfb4fcb9442ba59ddd052a58f0171af1583086215b1027e517f84e8e29baf30acf940?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 8 Ratelklip Close Chapman's Peak 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.097293 18.358358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang