Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordoewer Self Catering Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Michael R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Salig, gerieflik en baie mooi! Ek en my man het vanaf Swakop na 'n heerlike vakansie besluit om die jaar bietjie verder as Grunau, waar ons gewoonlik oorslaap, te druk sodat ons nader aan die grens kan wees. Ek was nie heeltemal optimisties nie, maar die foto's het goed gelyk en dit was net vir een aand. Wel, toe ons arriveer, was die personeel gereed en gretig om ons te verwelkom; hulle het dadelik vriesplek vir ons vleis gemaak en ons opgewonde gehelp. In Suid-Afrika is dit nie die tipe verwelkoming wat jy ooit kry nie, so die Namibiese gasvryheid was verfrissend. Toe ons na ons Chalet geneem is, was ek aangenaam verras om in 'n heerlike koel, baie mooi skoon plek in te stap wat so mooi versier en gemoderniseer was; ek was verbaas. Daar gaan seker niks op Noordoewer aan nie, maar vir wat ons gekry het, het ek al begin wonder watter verskoning ek sal moet uitdink om volgende keer meer as net een nag oor te bly. Dit was vars, skoon, asemrowend mooi en die aandag op al die klein detail was net so verfrissend. Mens kan nie glo hoeveel daar binne was nie, elke ding wat mens kan benodig tot by ordentlike eetgerei en die mooiste glase en borde. Geen koste is gespaar om die plekkie pragtig te maak nie. Die uitleg was slim en die groen grasperk voor die chalets het mens laat vergeet dat jy eintlik in die droogste deel van Namibië is. Ek kom van daai deel van die land af en ek sal dit vir elke mens aanbeveel wat ek hoor moet reis. Om alles te kroon, het ons vars braaivleis van by die winkel gekoop, wat ons gesien het die meisie pas gebraai het, met koeldrank vir R150 vir twee mense gekoop. Asseblief, waar eet mens regte vleis en vars gemaak vir daai prys? 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker oorslaapplek reg by die grenspos. Uitstekende bekostigbare oorslaapplek binne 500 meter van die grenspos. Kamers is netjies, ruim en goed toegerus met noodsaaklike lugverkoeling. Lekker braaiplek net buite die kamer met hout wat verskaf word. Groen gras tussen eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristy J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing stay. Amazing stay. The cottages are really nice and clean. We had everything we needed; the cottages were well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thayne T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Comfortable, clean and safe. Very comfortable and clean. It contains everything you'll need for either a stopover or for a week's visit. The aircon worked perfectly, which was an absolute necessity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rikus G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Modern. Skoon. Netjies. Toegerus. Bonus was dat die Aircons aan was met ons aankoms. Modern. Skoon. Netjies. Toegerus. Bonus was dat die Aircons aan was met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Value for money. Superb stopover place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Verblyf was van hoogstaande standaard. 'n Mens kry baie meer as wat verwag word. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great stay at Noordoewer. Spacious, clean and comfortable - a perfect spot to rest en route to SA or Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goed, maar dakplate was los en het geraas in die sterk wind. Ja, dit was baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het reeds daarna gekyk en die plate versterk nadat dit aangemeld was. Baie dankie en ons hoop om julle gou weer te sien.

Saleha S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely, clean and stylish. Great stopover. Lovely stay. Staff friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Thank you, Saleha. Glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang