Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordoewer Self Catering Chalets

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê.

Die verblyf word in 5 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenhede lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraanstekers en 'n braairooster word voorsien. Daar is veilige parkeerplek.

Die chalets is op dieselfde perseel as die Oranjerivier Shell-vulstasie met 'n 24 uur-gerieflikheidswinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Nadia D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay at Noordoewer. Spacious, clean and comfortable - a perfect spot to rest en route to SA or Namibia.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Ronel L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed, maar dakplate was los en het geraas in die sterk wind. Ja, dit was baie gerieflik en skoon.
Aug 2024
Saleha S
Gesin met tieners
5.0
Lovely, clean and stylish. Great stopover. Lovely stay. Staff friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Petra B
Saam met vriende
5.0
Heerlike netjiese verblyf. Die verblyf was netjies. Jammer ons kuier was net 1 nag. Sal hulle beslis aanbeveel.
Jul 2024
Jacco D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebraai na 'n lang dag se reis en klipgooi van die grens af. Fantastiese ligging, pragtig toegerus en baie mooi dekor. Verwagtinge oortref...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Gaste dink Noordoewer Self Catering Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang