Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordoewer Self Catering Chalets

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê.

Die verblyf word in 5 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenhede lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraanstekers en 'n braairooster word voorsien. Daar is veilige parkeerplek.

Die chalets is op dieselfde perseel as die Oranjerivier Shell-vulstasie met 'n 24 uur-gerieflikheidswinkel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Michael R
Saam met lewensmaat
5.0
Salig, gerieflik en baie mooi! Ek en my man het vanaf Swakop na 'n heerlike vakansie besluit om die jaar bietjie verder as Grunau, waar ons gewoonlik ...
Sien meer
Jan 2025
Johan H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker oorslaapplek reg by die grenspos. Uitstekende bekostigbare oorslaapplek binne 500 meter van die grenspos. Kamers is netjies, ruim en goed ...
Sien meer
Des 2024
Kristy J
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing stay. Amazing stay. The cottages are really nice and clean. We had everything we needed; the cottages were well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rikus G
Gesin met tieners
5.0
Modern. Skoon. Netjies. Toegerus. Bonus was dat die Aircons aan was met ons aankoms. Modern. Skoon. Netjies. Toegerus. Bonus was dat die Aircons aan w...
Sien meer
Des 2024
Gloria M
5.0
Value for money. Superb stopover place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Gaste dink Noordoewer Self Catering Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang