Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noorspoort Self-Catering Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Very interesting place. Noorspoort is a very large house with several rooms. As if we went back in time to the Victorian area. Self-catering means you use the communal kitchen. We could walk all across the gigantic farm. If you like nature this is the place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dolf & Nicolene K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2021

Rustig, vreedsaam, ontspannend. Sal dit meer geniet het indien daar etes aangebied was, moes terugry dorp toe op grondpad om kos te gaan koop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

A hospitality beyond limits! We had the cottage at Noorspoort booked, but because of expected bad weather the main house was offered to us. Just for the 2 of us the whole main house. Hesmin and Chris really have faith in people. Thanks you so much. Love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Noorspoort Self-Catering Guest Farm
Thank you Susanne. It was a pleasure and hope that you had a good time and travelled safely. Kind regards Love Hesmin and Chris

Tony A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Noorspoort het alle verwagtinge oorskry. Die plaashuis is pragtig en ten volle toegerus. Die atmosfeer is soos 'n ou familieplaas, soveel so dat ek my oupa wat vyftig jaar gelede oorlede is gemis het. Ek het hom amper gaan soek in die skaapkraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2016

What a lovely place. Got "upgraded" to the main house as the cottage was under repair. Great experience. Lovely old-world ambiance, well appointed, clean and with a personal touch as if you are visiting friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2015

Warm hospitality! We were welcomed like old friends and felt completely at home in this beautiful old farmhouse. The accommodation was luxuriously comfortable and the food was delicious, or should I say: "Baie lekker!" We hope we may return one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2015

Heerlik! Groot, luukse kamers met baie karakter, sal graag wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2015

Pragtige ou plaashuis vol geskiedenis. Baie aangename ervaring in rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2YTYyMGFkLTM3Y2UtNDhjYS04ZTEyLTgwMGQ4ZjZhMDA3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Noorspoort Guest Farm P.O. Box 29 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.293911172806 24.36843752861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang