Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noorspoort Self-Catering Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Luier by Noorspoort Selfsorg Gasteplaas in die 150 jaar oue verblyf of Oudepos Karoo Vista Huis. Dit alles in die rustigheid van die uitgestrekte Suidelike Karoo en die poort na die Baviaanskloof. Noorspoort Selfsorg Gasteplaas is al jare in dieselfde generasies en bied verwelkomende verblyf.

Verblyf bestaan uit 6 en suite-kamers.

Die Wittebrood-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bal-en-kloubad. Dit beskik ook oor 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die tweepersoonskamers beskik oor 2 driekwartbeddens elk, katoenlinne, hipo-allergene donsduvets en en suite-badkamers met toilette, wasbakke en storte. Die kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gesinskamer het 4 driekwartbeddens in die eerste kamer en 2 beddens vir die kinders in die stoepkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Noorspoort Guest Farm Historical Homestead is net 5 km vanaf die dorp. Dit beteken jy kan die rustigheid, vrede en privaatheid van 'n regte Karooplaas hê en naby Steytlerville se geriewe wees.

Oudepos Karoo Vista selfsorgverblyf bied slaapplek aan 12 gaste en is 2 km vanaf die hoofopstal geleë. Dit bied 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed met slaapplek vir 4 gaste. Die tweede en derde kamers bied 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed. Beide hierdie kamers het slaapplek vir 4 gaste elk. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe.

Noorspoort Selfsorg Gasteplaas is 'n skaap-, bees- en lusernplaas waar 3 plantbiome saamvloei: Broodbome, Euphorbias en Haworthias. Die plaas huisves 'n wye verskeidenheid Karoo-voëlspesies en die Groot Gamtoosrivier loop deur die plaas, wat bydra tot die oorvloedige voël- en plantelewe.

Hierdie plaas bring stadig meer regeneratiewe boerderypraktyke in en die 100 olyfbome word sonder plaagdoders gekweek en word met selfgemaakte kompos en wurmtee gevoer.

Gaste het toegang tot die unieke rotsformasie van Draaikrans, asook toegang tot die plaas vir voetslaan of bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Noorspoort Self-Catering Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2YTYyMGFkLTM3Y2UtNDhjYS04ZTEyLTgwMGQ4ZjZhMDA3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Noorspoort Guest Farm P.O. Box 29 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.293911172806 24.36843752861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang