Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nordhaus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2D, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nordhaus is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Montagu, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is 'n perfekte keuse vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die berge.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 klein kinders onder die ouderdom van 10, met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met 'n dubbelslaapbank wat 2 klein kinders onder die ouderdom van 10, of een volwassene kan akkommodeer, en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio wat met 2 stoele en 'n braai ingerig is. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante asook die Montagu MTB-roetes vir bergfietsry en voetslaan en 'n keuse van wynplase, vrugteplase en naburige dorpe soos Robertson.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nordhaus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kirsty Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hospitaalstraat 2D, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nordhaus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2D, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf9287a4450f2ba828641556bc72f9496f250fdc7185cb9f72740692a91cd52ea3a65761ad40f5b99e89013aeb7fa5d147f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2D Hospital Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.79751668783 20.118246046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang