Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Norfolk Pine Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 54 resensies vir Norfolk Pine Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Daniel H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Gemaklik en gerieflik.

Die verblyf was gerieflik.

Desire M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire M

Baie lekker sal hulle aanbeveel.

Kuier was baie lekker. Sal net dalk 'n fan in die kamers verkies.

Deoniette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoniette L

Dit was nou 'n lekker ervaring. Natuurskoon.

Dis die perfekte plek om weg te breek van die stad en sy woelinge.

Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Skoon en netjies.

Baie rustig in die area. Sal definitief weer gebruik maak van Norfolk.

Thomas P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas P

Was very nice and would book a room there again.

Very peaceful. I could sleep off my jet lag with ease. I came in late after a flight delay and they stayed awake until I could arrive.

Elizabeth T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth T

Het lekker gebly, was gerieflik.

Dit was 'n puik oornag slapie!

Lizel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel T

Heerlike plek om te rus na 'n lang dag op die pad.

Na 'n lang reis word ons ontvang met 'n hartlike glimlag en gemaklike kamers. Die hele huis se dekor en meubels gee ons oomblikke waar ons in verwondering kan terugkyk in tyd. Met 'n heerlike warm stort spoel ons die dag af en kan ons lywe lekker rus op gemaklike beddens. Vroegoggend uit die vere staan tannie reg met 'n heerlike plaasontbyt (tuisgebakte brood en tuisgemaakte konfyt), dit voel of ons aansit by ouma se tafel en regmaak vir die dag wat wag.

Abigail Sibongile M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail Sibongile M

Perfect.

We had a good time with Elna and other visitors. The weather was not conducive for swimming pool use.

Lucy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lucy L

Bad experience.

Bed bugs room with single beds and no shower.

Hannes D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D

Pateties.

Aankoms by Norfolk Pine Guest House 16:00. 3 kamers geboek vir 3 gesinne. Slegs 1 Kamer was gereed. Ander Kamers nie klaar skoongemaak en beddegoed op nie. Ons het toe maar tussen 2 Groot kamers gaste ingedeel. Volgende oggend is daar geen koffie of suiker nie. Gasvrou was glad nie vriendelik nie. Toe ek kla oor die kamers wat nie gereed is nie, is dit asof dit maar normaal is vir hulle. Ons was baie ontevrede as groep, en sal die gastehuis definitief nooit aanbeveel nie.

Hannes B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Rustige plek.

Baie rustige plek weg van die stad se geraas. Gastehuis se personeel was baie vriendelik.

Koot B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koot B

Pleasant environment.

It was all as per the website. Pleasant garden.

Izandri D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izandri D

Baie gemaklike bed en groot kamer.

Die swembad was vir seker 'n lekker afkoeling na 'n lang dag by die Rhino & Lion Park. Die kamer was groot en die bed was so gemaklik. Daar is 'n bad in die kamer en storte in die gang met ekstra toilette. Die tuin is pragtig.

Martin W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin W

Geen geraasbeleid nie!

Kort ten minste 'n mikrogolfoond.

Vida W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vida W

Baie swak.

Glad nie in Centurion nie, ver op 'n plot naby diepsloot. Geen ketel of koppies om koffie te maak nie. Geen antwoord op boodskappe nie. Swak.

Marietta S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietta S

Pad gevaarlik.

Dit is baie mooi, het nie krag in kamer gehad nie. Het nie ketel gehad nie. Moes deur 'n informele nedersetting ry om daar uit te kom.

Megan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Megan V

Verwaarloos.

Beddegoed en kussings oud. Geen hekke wat gesluit word in aand nie, was bang my kar word gesteel.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lelia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelia V

Lovely hidden treasure.

Elna was amazing and I enjoyed this hidden gem, the garden with its owls and geese and the farm feel, little reading corner and the character. Few things can be improved on i.e. the showers, but I will definitely stay there again, hopefully soon when I get a chance. I rested very well, which is what I wanted. It is a haven for sure.

Conrad B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Rustige oornag weg van die stad se lawaai.

Vir ons net vinnige oornag, nie te veel tyd by gastehuis deurgebring. Laat gekom en vroeg gery. maar is 'n netjiese gastehuis met heelwat kamers. Lyk na baie lekker kuierplek. Baie vriendelike diens van eienaar en personeel.

Armand P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand P

Baie beïndruk.

Was eers bietjie huiwerig oor die ligging, maar toe ek eers by die bestemming opdaag was ek heel beïndruk oor hoe weggesteek dit was. Baie stil, rustig en ontvangs was baie vriendelik en beleefd, werk het my tot laat besig gehou, maar daar was geen probleem om in en uit te gaan soos nodig nie. Uitstekende waarde vir geld en die dekor binne die huis het my verstom. Dit was 'n baie aangename besoek. Baie dankie.

Norfolk Pine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dit maak mens opgewonde om te weet ons werk gee vrugte.
Hartlikke groete van die Norfolkpine span.

Norfolk Pine Guest House
Carla S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Ons het 'n goeie nagrus gehad.

Die atmosfeer was baie salig.

Vernique R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernique R

Lekker.

Vir mense wat nie Pretoria ken nie, is die ligging nie ver van die "highway" of winkelsentrums af nie. Dit is 'n ou gebou, maar die linne, en beddens is duursaam en gemaklik.

Norfolk Pine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons poog om die beste vir die klient te gee met wat tot ons beskiking is, goed om te weet ons het taamlik sukses.
Hartlikke groete van die Norfolkpine span.

Norfolk Pine Guest House
Melandri O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melandri O

Besigheidstrip.

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Mariette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B

Netjiese, skoon gastehuis.

Ons het nie die eenheid gekry wat ons oorspronklik bespreek het nie. Alhoewel die verblyf nie onaangenaam was nie, was die stort in die kamer wat ons gekry het nie privaat nie, maar oop in die hoek van die vertrek. My persoonlike voorkeur sal maak dat ek vir hierdie rede moontlik nie weer daar sal bly nie.

Michael J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Michael J

Very disappointing.

Arrived as per booking, host thought we only arriving next day, so room was not prepared. Room very dirty, outdated, no TV, no WiFi, bathroom lights switching on/off all the time, light covers full of old moths, no proper coffee/tea facilities. The premises do not look nearly as per photos! Front door lock was also not working properly. Linen a bit dirty and overall we were not comfortable. Booked and paid for 2 nights and unfortunately only arrived after 21:00 otherwise would have left immediately! Disgusting and absolutely disappointed that this is even a listing. I'd honest suggest you revisit this premises and would appreciate a refund for the 2nd night we did not use!

Matilda B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Die gastehuis personeel is baie vriendelik.

Ontbyt was op die kwotasie, maar was nie ingesluit by die prys nie en moes addisioneel betaal word.

Gert R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Ons het ons verblyf baie geniet. Was weg van die stad se geraas. Het baie veilig en tuis gevoel.

Ons het slegs 'n oornagplek gesoek en dit was heerlik weg van die stad se lawaai. Vriendelike diens en skoon ruim vertrekke. Kan dit beslis aanbeveel.

neo r - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
neo r

Everything about that place is wonderful.

The owners of the guest house are wonderful people, my husband and I are surely going back soon.

Suzette C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C

Great place and friendly, helpful staff.

What a great place! Awesome people and service. Great breakfast. Staff well trained.

Chris S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Stunning plek!

Baie mooi plek, almal baie vriendlik, het lekker gebly, baie dankie!

Petrus D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Heerlik rustig en alles wat jy nodig het, baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Dit was 'n heerlike verblyf wat gevoel het soos plaas. Sou net 'n waaier of lugreëlaar in kamer verkies het. Daar was ook nie TV soos belowe in die advertensie nie, maar dit het nie gepla nie. Gasheer het heerlik my kleinkind vermaak deur met hom gras te sny op die trekker. Die vriendelikste gasheer en gasvrou.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tina K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tina K

Ons was onaangenaam verras.

Ons was nie seker of ons 7 of 8 mense sou wees nie. Ek het hulle wel in kennis gestel dat ons 2 mans en 5 of 6 vrouens sou wees. Hulle het dit toe goed gedink om 4 vrouens in 1 kamer te sit (met 1 badkamer) en 2 mans en die ander vrouens in dieselfde kamer. Hoe op aarde kry jy dit reg om vir vreemde mans en vrouens 'n kamer te laat deel? Gelukkig sou 1 vrou nie meer kom nie, en ons het toe die ander vrou se bed in ons kamer in gedra, wat nou beteken het dat ons 5 vrouens in een kamer moes slaap. Die foto's op die internet is nie naastenby hoe dit lyk nie. Die goed is oud en niks pas bymekaar nie. Gordyne is sommer deur 'n ou koperpyp geryg. Daar is 2 klein skrootwerwe op die perseel. Dit lyk baie sleg daar en is nie naastenby die geld werd nie.

Hannetjie R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie R

'n Netjies en gerieflike plekkie met warm vriendelike diens.

Elna was baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Die kamers was ruim en netjies met die nodiges om jou verblyf te vergemaklik.

Adele D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele D

Very nice.

Het baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Stanley G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G

Relaxing experience.

Lovely establishment with classic touch.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
De Villiers A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
De Villiers A

Ontevrede.

Ons het in die aparte eenheid buite die gastehuis geslaap, maar was oor die algemeen nie tevrede met ons verblyf nie. Die stort aan die een kant van die gang sowel as die badkamergedeelte aan die ander kant van die gang het glad nie deure of gordyne gehad nie. Die kaste, linne en handdoeke was vuil, en ons het 'n leë koeldrankbottel onder een van die beddens gekry. Die gastehuis self is egter in 'n baie rustige area geleë.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Janene G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janene G

Onveilige ligging, en baie onversorg.

Die gastehuis is op pad Diepsloot toe, en in 'n baie onveilige omgewing/buurt. Dit is nie goed versorg nie en die foto's skep 'n wanindruk, lyk of dit jare terug geneem moes wees. Glad nie waarde vir geld nie.

Corne V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Wonderlike ontvangs, asook kamer.

Regtig aan te beveel vir 'n persoon wat 'n netjiese landelike omgewing verkies.

Lianrie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lianrie H

Onaanvaarbare dubbel betaling van tariewe.

Kommerwekkend moes ek uitvind dat dit as 'n geskenk aan 'n nabye egpaar moes wees om by Norfolk tuis te gaan deur hulself betaal moes word. Dit nadat dit duidelik bevestig was dat die volle betaling ontvang is. Sedertdien het ons nog geen terugvoer van die dubbel betaling ontvang nie.

Norfolk Pine Guest House se terugvoer

Norfolkpine sincerely apologize for the mistake. The customer was unable to tell on arrival if the full amount was paid and offered to pay the 50% possibly outstanding, in cash. We picked up the mistake and we are in the process of getting their bank details for the direct refund to the customer of the R 325.00 over payment. We are also working on a better communication system between admin and the receiving after hours. It is the first time something like this happened and needs our serious attention. I agree with the writer, we need to zoom in on this problem and will do so. Kind regards, Elna and the team.

Norfolk Pine Guest House
Kuyler F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kuyler F

Gasvrou baie vriendelik.

Ons het dit geniet. Dis naby 'n groot sentrum geleë. Ek weet dis bed en ontbyt, maar sou geniet het as daar koue water en ys in die yskas was.

Hester V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Nie te sleg nie.

Ons het net een aand gebly. As ek kritiek kan lewer oor iets, is dit die ligging. Ek het Centurion area op die internet opgesoek, en dit was 30 km vanaf Centurion Mall. Nogal ver vir die stad. Ons het nogtans heerlik gebly. Ek dink as mens meer as een paartjie daar slaap kan privaatheid 'n probleem wees. Jy bly in die huis met geen buite-toegang nie.

Janey P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey P

'n Baie lekker plek om by te bly!

'n Baie oulike, skoon plek. Die mense was baie vriendelik.

Tanya S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Very nice place to stay, especially when visiting family.

The place is very easy to get to and is close enough to the highway. Norfolk Pine is a must stay for everyone!

Russel C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russel C

Baie genotvol, stil en rustig.

Die gastehuis bied baie aangename verblyf, en die bestuur is baie behulpsaam. Lekker gebly.

Kevin S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S

Rustige area.

Sien die sterre.

Nhlanhla N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nhlanhla N

Good

See the stars below:

Poppy L - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppy L

Wonderful place, wonderful stay

Elna is an awesome hostess. She is accommodating and welcoming and makes one feel so relaxed. The stay was a present to someone, they enjoyed their stay and especially loved the comfortable pillows. I myself would love to stay here one day.

Dimakatso S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dimakatso S

Good

Good service, felt very safe, nice location.

Yolanda S - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

The owners were very friendly. I really enjoyed my stay. Will defenitely stay over again.

I can only say good things of the place and the owners. Everything was neat and tidy, and the food was excellent. The atmosphere is homely.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-weg 6, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMjdiYjc0LTI4ZGQtNDMwYy05MTJlLWZlMmZmMTE4NjI0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 4 6 Charles Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.88822 28.08467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang