Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Norfolk Pine Guest House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.7
Daniel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gemaklik en gerieflik. Die verblyf was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker sal hulle aanbeveel. Kuier was baie lekker. Sal net dalk 'n fan in die kamers verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deoniette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was nou 'n lekker ervaring. Natuurskoon. Dis die perfekte plek om weg te breek van die stad en sy woelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Skoon en netjies. Baie rustig in die area. Sal definitief weer gebruik maak van Norfolk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Het lekker gebly, was gerieflik. Dit was 'n puik oornag slapie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizel T
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Heerlike plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Na 'n lang reis word ons ontvang met 'n hartlike glimlag en gemaklike kamers. Die hele huis se dekor en meubels gee ons oomblikke waar ons in verwondering kan terugkyk in tyd. Met 'n heerlike warm stort spoel ons die dag af en kan ons lywe lekker rus op gemaklike beddens. Vroegoggend uit die vere staan tannie reg met 'n heerlike plaasontbyt (tuisgebakte brood en tuisgemaakte konfyt), dit voel of ons aansit by ouma se tafel en regmaak vir die dag wat wag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail Sibongile M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Perfect. We had a good time with Elna and other visitors. The weather was not conducive for swimming pool use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucy L
1 nag Besigheidsreis
2.0
Mrt 2024

Bad experience. Bed bugs room with single beds and no shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Hannes D
1 nag Saam met vriende
1.8
Jun 2024

Pateties. Aankoms by Norfolk Pine Guest House 16:00. 3 kamers geboek vir 3 gesinne. Slegs 1 Kamer was gereed. Ander Kamers nie klaar skoongemaak en beddegoed op nie. Ons het toe maar tussen 2 Groot kamers gaste ingedeel. Volgende oggend is daar geen koffie of suiker nie. Gasvrou was glad nie vriendelik nie. Toe ek kla oor die kamers wat nie gereed is nie, is dit asof dit maar normaal is vir hulle. Ons was baie ontevrede as groep, en sal die gastehuis definitief nooit aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes B
1 nag
4.2
Aug 2023

Rustige plek. Baie rustige plek weg van die stad se geraas. Gastehuis se personeel was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-weg 6, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMjdiYjc0LTI4ZGQtNDMwYy05MTJlLWZlMmZmMTE4NjI0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 6 Charles Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.88822 28.08467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang