Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

North Beach Durban Apartment

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

North Beach Durban Apartment is naby Durban se wêreldklas voetgangerpromenade geleë. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die North Beach-area van Durban geleë. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en 'n verskeidenheid ander besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n sitkamer, kombuis, twee slaapkamers en een badkamer, en is smaakvol versier. Die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer, en deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die leefarea is oopplan, en die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, asook ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en daar is 'n TV met DStv Compact Bouquet en 'n skuifdeur maak oop op 'n balkon, waar uitsigte oor die omgewing bewonder kan word.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad asook 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek binne die kompleks teen 'n ekstra koste.

Die North Beach Durban Apartment is stapafstand vanaf The Beach, Suncoast Casino Vermaaksentrum, Moses Mabhida Sokkerstadion, Kings Park-swembad, Ushaka Marine World en Summer Square Pick n Pay, North Beach Spar en Tops. Durban-hawe en Durban ICC is 5 km se ry.

Daar is ook nog 'n woonstel te huur wat 'n bykomende 4 gaste kan akkommodeer. Dit is in dieselfde woonstelkompleks geleë. Gaste moet navraag doen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ashton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink North Beach Durban Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0012b6de33556e248141f515bbcf9621e116056bf0461d19c601fb54f251a5646714a3b9d759783d6b2edd7ad472009f4c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 41 Sol Harris Crescent North Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.840256950275 31.033324042397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang