Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

North Haven Country Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2018

Lekker gebly, maar daar is niks spesiaal aan die plek nie. Die kamer wat adverteer word is baie mooi en aanloklik, maar die res van die estate is nie veel om na uit te sien nie. Die breakfast is glad nie iets om oor huis toe te skryf nie. Mense is vriendlik en behulpsaam, maar op die einde van die dag is dit nie die rede waarom jy daar oorslaap nie. Country Estate klink baie fancy, maar dit is alles behalwe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lebo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Breathe taking view, stunning & friendly service. A must see again, stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicus
North Haven Country Estate
Thank you hope to see you again in the near future.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2017

Ongelooflike mooi kamer en gerieflik, baie welkom gevoel. Die suite wat ons gehad het was wonderlik en vreeslik mooi. Wou amper nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vicus
North Haven Country Estate
Baie dankie. Ek is bly julle het jul verblyf genie. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vicus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 490
R1 490 R1 043
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 043
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 422 Fleetwood-laan, North Riding, Johannesburg, 2153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YjI5MjA4LWIyNjEtNGNhMS05YzQzLTVlMzNlY2Q2OWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 043 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Plot 422 Fleetwood Avenue North Riding 2153 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04933 27.946797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang