Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

North Hills Country House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Rustig en baie lekker. Was baie rustig en lekker om net uit die dorp te wees en wild te hoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Konnie
North Hills Country House
Thank you very much for your rating, Herman Van Lill.

Charles D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Sal weer daar gaan bly. Baie mooi kamer en badkamer. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Konnie
North Hills Country House
Thanks very much Warm regards, Konnie @ Jan

Casper E
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2024

Ver uit die dorp uit en redelik primitief. Die gastehuiseienaars is baie vriendelik en behulpsaam, maar die plek is beslis nie 'n 4-ster werd nie. Dalk een ster. Daar is geen binne-deure in die blyplek nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Konnie
North Hills Country House
Thank you very much. North Hills is a farmstay, not a 4-star establishment. Sorry for any inconvenience caused.

Cobus G
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Mei 2023

Kwaliteit van kamers verskil drasties, maar jy betaal selfde prys. Eienaar was taamlik bot. Daar was geen maximum inklok tyd gespesifiseer nie, ons is op besigheidsreis,bso kan nie soos koshuis presies op tyd daar wees nie. Die eienaar was taamlik bot toe ons 19h00 daar aankom. Kamers se kwaliteit is ook drasties verskillend, Bushman is 'n baie nice kamer, maar die Franse een (dink dis die naam) is nie dieselfde prys werd nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Konnie
North Hills Country House
Thanks very much

Leanette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

North Hills Country House is 'n pragtige rustige gastehuis in 'n baie mooi natuurskoon. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konnie
North Hills Country House
Thank you very much.

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

A very nice place to stay but needs a bit more facilities in the suite If you enjoy the countryside it is a great place - no breakfast available on site or ability to make your own, so had to leave early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konnie
North Hills Country House
Dear Andre, sorry for the inconvenience. Only in our Self-catering unit you are able to prepare meals.

Elize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Wat 'n ongelooflike ervaring! Die perde was die hoogtepunt! Alles was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konnie
North Hills Country House
Thank you very much. Looking forward to your next visit. Best regards, The North Hills Team

Hendrik B
1 nag
4.8
Des 2020

Rustig en binne bereik. Stil en rustige omgewing. Ideale plek vir ‘n wegbreeknaweek waar mens kan afskakel en die pragtige omgewing en wildlewe kan geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tino P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Okt 2020

Uiters vervelig, oninteressantt geen waarde vir geld. Ek stel voor julle stuur 'n agent uit om die instansie te herevalueer aangesien die fotos glad nie met die instansie ooreenkom nie asook.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Konnie
North Hills Country House
Thanks very much.

Abednego B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

The facility was quiet and peaceful, ideal for a retreat. I found the facility a perfect place to rest, l loved the animals and birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konnie
North Hills Country House
Dear Abednego, Thanks very much for your valuable comment. We are happy that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again. All the best, Dr Jan en Konnie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Konnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 123, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMDU0YmM3LWQ1MmMtNDE1Zi05M2E3LWFmZTIwZjNiMGI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 123 Dr Yusuf Dadoo Avenue Klerksdorp 2570 Noordwes 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -26.823474774134 26.666548848152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang