Northcliff Studio Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbia-rylaan 29, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Vanaf R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Northcliff Studio Apartment is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Northcliff geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.
Dié ateljee op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet of met 'n boek op die rusbank ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met stroomkanale, volledige DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek en sal naby Northcliff Hill, Northcliff Water Tower en die Unicorn Sanctuary geleë wees. Winkelsentrums en eetplekke is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Columbia-rylaan 29, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbia-rylaan 29, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng