Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Northern Vine Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Northern Vine Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Divan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Skoon, netjies, mooi, rustig.

Baie netjies plekkie! Baie vriendelike diens!

Leonie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie K

Fantasties.

Baie lekker gebly. Diens was puik.

Alicia L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Baie oulik plekkie en vriendelike mense.

Ons het ons 2 aande baie geniet. Veilig en rustige area. Die mense is baie vriendelik. Sal definitief weer hier oornag, asook aanbeveel vir ander. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Renita L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renita L

Gerieflike oornagverblyf.

Die selfsorg eenheid was netjies en baie skoon met goeie kwaliteit linne op die dubbelbed. Die parkering vir jou voertuig is op die plaveisel voor die huis en nie agter 'n hek nie.

George S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Gasvryheid, skoon en gerieflike verblyf.

Ons is vriendelik verwelkom deur gasheer/gasvrou. Kamer is baie skoon, netjies en lekker spasie in badkamer en kamer. Die bed was gemaklik. Ons verblyf was baie gerieflik en die ontbyt heerlik.

Alinde M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinde M

Great service and Vicky is a wonderful hostess will definitely book that place again.

Vicky is polite and friendly and the rooms are neat and beautiful.

Charlene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

It was comfortable, people were friendly, clean and welcoming.

Even though it was just one night, it was comfortable, with a table to work at and aircon the room. The room and facilities were clean and comfortable. The people were friendly and they had the cutest puppy, just as chatty as the people. Loved it.

Charlene R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Cozy, peaceful and welcoming.

The hosts were incredibly comfortable people, the kind you can strike up any conversation. The stay was fabulous, with all kinds of people, from across South Africa. Everyone was very respectful. I personally enjoyed my stay, the freedom to come and go as I needed, very central to petrol stations, shopping centres and restaurants.

Harry G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry G

Ideaal vir 'n oornag in noordelike voorstede van Kaapstad.

Baie vriendelik ontvang, plek was netjies en ons het baie lekker gebly.

Paul K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Die plek is puik, netjies, skoon, bekostigbaar en die eienaars is vriendelik. Die kos is ook puik. Ek sal beslis weer daar bly en kan dit definitief aanbeveel. Net jammer gaste kan nie hul voertuie agter 'n hek parkeer nie.

Isak J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak J

Dit was 'n baie goeie naweek,baie vriendelike mense. Ons was goed ontvang en was ook baie goed afgesien.

Dit was baie lekker.

Shady Lee N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shady Lee N

Very friendly people.

Very clean and neat and breakfast was amazing.

Egbertus B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbertus B

Uitstekende diens, en die mooiste badkamer.

Baie dankie Vicky vir die uitstekende diens. Julle gasvryheid is uit die boonste rakke gewees. Ons sal julle gastehuis vir elkeen aanbeveel wat Kaap toe gaan.

Jame C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jame C

It was wonderful.

Such wonderful hosts and welcoming. The room is very modern and clean. Three couples spent the weekend there. I would definitely go back and if I could go stay there every weekend I would.

Rouan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouan D

Baie lekker.

Baie tuis gevoel en rustig.

Jannie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Baie lekker gewees.

Baie lekker gewees, sal weer daar gaan bly.

Kurt L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt L

Great place.

Very clean venue, with hospitable owners and we enjoyed our stay.

Konrad M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad M

Keurig, skoon en netjies. Gasvry, vriendelik, goed geleë en waarde vir geld.

Northern Vine is goed geleë naby alle uitvalsweë rondom Kaapstad, veral vir besigheidsreisigers is dit ideaal. Die Shiraz-kamer is keurig, netjies, skoon en smaakvol met aandag aan detail uitgelë. Gasvye bestuur. Vicky en vriendelike staf, Hans en Angel, om te sorg vir aangename verblyf en uitstekende diens.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 161, Proteahoogte, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmFzz9BmeBUg4T1hWDJuAd4sx2Ksytg5Z163iEuBYQ9ThXHMAOr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 161 Stasie Street Protea Heights 7590 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894592277122 18.701413440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang