Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Northern Vine Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 161, Proteahoogte, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 en suite-kamers apart van die hoofhuis. Dié kamers het almal lugversorging en 'n dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke kamer se en suite-badkamer het 'n stort. Al die kamers het lessenaars, toegang tot WiFi en 'n TV met DStv.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of in die tuin ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit restaurante, gholfbane, 'n verfbalbaan en wynplase in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Divan V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, mooi, rustig. Baie netjies plekkie! Baie vriendelike diens!
Mrt 2024
Leonie K
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly. Diens was puik.
Mrt 2024
Alicia L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulik plekkie en vriendelike mense. Ons het ons 2 aande baie geniet. Veilig en rustige area. Die mense is baie vriendelik. Sal definitief weer hi...
Sien meer
Aug 2023
George S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, skoon en gerieflike verblyf. Ons is vriendelik verwelkom deur gasheer/gasvrou. Kamer is baie skoon, netjies en lekker spasie in badkamer e...
Sien meer
Jul 2023
Alinde M
Saam met lewensmaat
5.0
Great service and Vicky is a wonderful hostess will definitely book that place again. Vicky is polite and friendly and the rooms are ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stasiestraat 161, Proteahoogte, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
  • Gaste dink Northern Vine Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 161, Proteahoogte, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmFzz9BmeBUg4T1hWDJuAd4sx2Ksytg5Z163iEuBYQ9ThXHMAOr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 161 Stasie Street Protea Heights 7590 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894592277122 18.701413440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang