Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Northgate Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Northgate Lodge is 6 km buite Louis Trichardt en bied verblyf aan sakereisigers, gesinne of diegene op soek na oornagverblyf. Dis naby die N1 en dorpsgeriewe.

Daar is 23 grasdak-chalets. Elke selfsorg-chalet het 'n yskas, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die chalets omring die gemeenskaplike swembad. Daar is ook veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Yolandie C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Ons sal definitief weer hier bly. Baie gerieflik.
Des 2024
Julani E
Gesin met tieners
5.0
100 / 100. Baie lekker gebly sal definitief weer daarheen kom. Rustige omgewing. 'n Baie baie baie netjiese, mooi plek.
Aug 2023
Jeandre T
Saam met vriende
4.8
Great place with comfortable beds. Good place and great value for money. Only feedback is to leave WiFi password in the room to give gu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lizelle V
Gesin met tieners
4.4
Ideaal geleë. Alles was honderd. Net baie spinnerakke in die kombuiskaste en kombuisarea.
Aug 2023
Mariza V
Saam met lewensmaat
4.0
Overall good. The accommodation was good. However, there were pots and pans available, but no stove top or hotplate to use the pots. On...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Northgate Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ecb12ea41950fd42c49ca9692f7427579788ae37da6c1dc1df994a7b0ad80fc989f41dc1ed2053d1fa6c7b0da530f5f21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 N1, Plot 30 Rondebosch Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -23.091614722222 29.908593888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang