Northlands Manor
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cadogan-rylaan 19, Durban Noord, Durban, 4501, KwaZulu-Natal
- Vanaf R965 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Northlands Manor bied gerieflike oornagverblyf in Durban Noord en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Daar is 2 suites wat 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgerie insluit. Die suites het ook 'n leefarea met gemaklike rusbanke en gaste het toegang tot WiFi.
Verder is daar veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom is naby Northlands Manor, skole, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cadogan-rylaan 19, Durban Noord, Durban, 4501, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Northlands Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Broadway Beachwood Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cadogan-rylaan 19, Durban Noord, Durban, 4501, KwaZulu-Natal