Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nossa Casa

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Billik en gerieflik. Baie lekker gebly. Baie sentraal en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan
Nossa Casa
Dankie Marlene. Jy is welkom terug enige tyd. Mooi bly.

Tanya K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Aangename en gerieflike verblyf! Baie lekker en gemaklik gebly, alles wat mens nodig het! Netjies, skoon en ruim, kan hul regtig aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan
Nossa Casa
Baie baie dankie Tanya.

Joline O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Awesome. Definitely die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie skoon en netjies. Die verblyf en diens was uitsonderlik. Baie dankie vir ʼn heerlike tyd by die verblyf en dat julle uit julle pad gegaan het om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ivan
Nossa Casa
Baie dankie, Dion. Ons waardeer jou resensie. Mooi bly.

Chrisna S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2024

Skoon, netjies, baie stil area. Vriendelik ontvang. Alles wat nodig is vir oorslaap. Lekker gebly, stil en rustige area, swembad 'n bonus. Verblyf netjies en skoon. Ons het wel nie die kombuis gebruik nie. Slegs 'n kort periode gebly. Sal wel aanbeveel dat sekuriteitshekke voor die skuifdeure aangebring word - sou graag die deure wou ooplos laat-middag en vroeg aand - dit raak bedompig en veiligheid is maar altyd iets waaraan ons dink.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dale C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Very nice place. Very helpful. Nice place very quite. Good value for money. And Ivan was very helpful when I need to change the dates for my booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2020

Ons wou slaapplek hê en dit is wat ons gekry het. Die plek is baie mooi en goed geleë. Nossa Casa was vir ons 'n plekkie om oor te slaap aangesien ons die Wildtuin as dagbesoeker wou besoek en meestal nie by Nossa Casa sou wees nie. Die reëlings het seepglad verloop en ons was kort-kort in verbinding met mekaar, baie dankie. So as 'n oorslaapplek het dit voldoen aan ons verwagtinge en die prys was baie billik. Daar was nie enige oefenklasse nie en dit het dus nie gepla nie, maar dit is ook duidelik dat daar sal wees. Die volgende het egter baie gepla: Daar was nog koekies seep en sjampoe in die stort asook wasbak. Daar was gebruikte skeermesse en skeerseep in die kassie. Die stort se grout was vol muf. Die stortgordyn was in 'n knoop op die reling. Toe ons dit wou losmaak was dit so gemuf dat ons dit net so gelos het. Daar was 'n winterlaken op die bed, en dit in die middel van Desember. Klagte van almal is oor die wit gordyne. Dit is 'n probleem aangesien die buurman agter sy ligte aangelos het en dit deurgeskyn het na ons toe. Die lugversorger se uitlaatlemme (wat die rigting van die uitlaat reguleer) is stukkend. Die oond was uiters vuil en lyk of dit baie lanklaas skoon gemaak was. Die stoof is oud en met plakkertjies vir aanwysings beplak. Skep nie 'n goeie beeld nie. Die yskas was vuil, veral die vrieshokkie. Daar was ou melk in die yskas. Die swembad was grasgroen. Ons sou graag daarin wou swem terwyl dit so warm was. Die stoepmeubels by ons woonstel rafel uitmekaar. Ons kon nie die TV aangeskakel kry nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Susan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Waardeer die toiletpaper - dit was 2 ply en nie al die plekke het dit nie. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

'n Baie gerieflike en netjiese plekkie. Ek en my vrou was baie beïndruk deur Ivan se gasvryheid. Hy het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die plekkie was netjies en goed in stand gehou. Ons sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2019

Lekker gebly. Die fietsry spin-klas langsaan ons cottage het Saterdagoggend 7 uur ons wakker geraas! Die gordyne is nie dig nie en dus maak die sonlig in die oggend jou te vroeg wakker. Kry asb. donkerkleurige gordyne om die donkerte in te hou. Die sleeper couch is veels te hard om op te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan
Nossa Casa
We note Bennies comment, thanks. Possibly you didn't find the extra foam matress that we put onto the sleeper couch for bigger people to sleep comfortably

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 46, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ac9af45b655fc29afd21292d9247e49ee4a34c52f1edf35f518ad5c84d10538e7df10791127dce1f9eb908fdc6681a4430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 46 Kiaat Road Kingsview 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.322321212246 31.017439897859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang