Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nossa Casa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 46, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nossa Casa is in Witrivier en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, geriewe en belangrike toegangsweë.

Die verblyf beskik oor The Garden Cottage en die Pool Room wat op 'n residensiële eiendom geleë is, asook 'n dames gimnasium. Die swembad kan slegs gebruik word as dit nie deur die gimnasium gebruik word nie.

Die Garden Cottage het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir 2 klein kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook WiFi.

Die Pool Room het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapskas wat lei na 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en yskas toegerus is. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n dubbelslaapbank wat vir 2 klein volwassenes of vir kinders geskik is, en lei na die swembad.

Gaste het toegang tot lieflike braaigeriewe en veilige onderdak parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Witrivier is 'n klein dorpie wat in die heuwels net noord van Mbombela (Nelspruit) skuil. Dit is naby die grens van die Krugerwildtuin en die Panorama-roete en omring deur skilderagtige landerye en woude en ideaal vir natuurliefhebbers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Marlene V
Gesin met tieners
5.0
Billik en gerieflik. Baie lekker gebly. Baie sentraal en veilige area.
Jul 2024
Tanya K
5.0
Aangename en gerieflike verblyf! Baie lekker en gemaklik gebly, alles wat mens nodig het! Netjies, skoon en ruim, kan hul regtig aanbeveel!
Jun 2024
Joline O
5.0
Awesome. Definitely die geld werd.
Mrt 2024
Dion V
Gesin met tieners
4.8
Baie skoon en netjies. Die verblyf en diens was uitsonderlik. Baie dankie vir ʼn heerlike tyd by die verblyf en dat julle uit julle pad gegaan het om o...
Sien meer
Jun 2024
Chrisna S
Besigheidsreis
4.2
Skoon, netjies, baie stil area. Vriendelik ontvang. Alles wat nodig is vir oorslaap. Lekker gebly, stil en rustige area, swembad 'n bonus. Verblyf net...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kiaatweg 46, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Nossa Casa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 46, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ac9af45b655fc29afd21292d9247e49ee4a34c52f1edf35f518ad5c84d10538e7df10791127dce1f9eb908fdc6681a4430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 46 Kiaat Road Kingsview 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.322321212246 31.017439897859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang