Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pagtig mooi skoon met vriendelike hulp, sal vir seker aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable stay with the necessary conveniences. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Nothing short of amazing. Had an amazing stay at Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel. The staff was friendly and the rooms were incredibly neat and smelled amazing! I loved that it had a play area for the kids to have fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Ideal en netjies. Baie lekker gebly, geen probleme nie. Plek is netjies en personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

A gem in the Free State! From making our booking to wishing us a safe journey home, the host was fantastic. She accommodated our unique requests and made us feel at home. Thank you for being so thoughtful and generous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Die kuier was aangenaam. Ons het goeie en vriendelike diens ontvang. Net twee probleme: 1. Al ons pogings om die TV aan die gang te kry was vrugteloos, en 2. Die enigste venstertjie (bo amper teen die dak) was met draad vasgemaak sodat dit nie kon oopmaak nie. Gevolglik was daar nie vars lug wat kon ventileer nie. Ons moes die voordeur op 'n skrefie oophou dwarsdeur die nag om bietjie koel lug te laat inkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Camilla M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Overall our stay was pleasant and we slept well. The rooms are spacious and attractive. However, there were no remotes for the air conditioners to warm the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2024

Voldoende, maar kon beter gewees het. Die kamer wat ek gekry het was baie beknop, terwyl dit geblyk het dat daar groter kamers met meer ruimte beskikbaar was. Dalk moet die fotos en beskrywings meer volledig wees op die webblad as mens 'n kamer kies. Daar was ook nie inboekinstruksies nie, so toe ek daar aankom, moes ek eers die bestuurderes bel om uit te vind waarheen om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Rustig! Baie aangenaam. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Gesellig. Baie lekker, netjies en warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhY2Q1NTc1LTE1ZTItNGYyZi1iYTlhLWYwYWNhOWJiYzRkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 62 Engelbrecht Street Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.205669678372 26.949661798464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang