Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Riaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Pagtig mooi skoon met vriendelike hulp, sal vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Jacques V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Comfortable stay with the necessary conveniences.

See stars.

Samantha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

Nothing short of amazing.

Had an amazing stay at Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel. The staff was friendly and the rooms were incredibly neat and smelled amazing! I loved that it had a play area for the kids to have fun.

Nicolene D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D

Ideal en netjies.

Baie lekker gebly, geen probleme nie. Plek is netjies en personeel vriendelik.

Sarah B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B

A gem in the Free State!

From making our booking to wishing us a safe journey home, the host was fantastic. She accommodated our unique requests and made us feel at home. Thank you for being so thoughtful and generous.

Leon E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E

Die kuier was aangenaam.

Ons het goeie en vriendelike diens ontvang. Net twee probleme: 1. Al ons pogings om die TV aan die gang te kry was vrugteloos, en 2. Die enigste venstertjie (bo amper teen die dak) was met draad vasgemaak sodat dit nie kon oopmaak nie. Gevolglik was daar nie vars lug wat kon ventileer nie. Ons moes die voordeur op 'n skrefie oophou dwarsdeur die nag om bietjie koel lug te laat inkom.

Camilla M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Camilla M

Overall our stay was pleasant and we slept well.

The rooms are spacious and attractive. However, there were no remotes for the air conditioners to warm the room.

Hendrik T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik T

Voldoende, maar kon beter gewees het.

Die kamer wat ek gekry het was baie beknop, terwyl dit geblyk het dat daar groter kamers met meer ruimte beskikbaar was. Dalk moet die fotos en beskrywings meer volledig wees op die webblad as mens 'n kamer kies. Daar was ook nie inboekinstruksies nie, so toe ek daar aankom, moes ek eers die bestuurderes bel om uit te vind waarheen om te gaan.

Louis P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis P

Rustig! Baie aangenaam.

Dit was baie lekker!

Carina S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S

Gesellig.

Baie lekker, netjies en warm.

Kate W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kate W

Highly enjoyable!

The accommodation was beautiful and the staff were all very friendly.

Linda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

Goeie oornagverblyf.

Met ons aankoms was die personeel nie ingelig van ons bespreking nie. Ek moes die eienaar bel en navraag doen. Die kamer was skoon en netjies en presies wat ons verwag het. Ontbyt was 'n teleurstelling, maar andersins was dit 'n baie aangename verblyf.

Marlize G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G

Baie lekker gebly, skoon en netjies! Personeel is baie vriendelik.

Het ons Nampo week baie geniet, dit was lekker om elke aand in 'n skoon netjiese kamer in te stap. Alle vrae is dadelik beantwoord, toeganklik en vriendelik.

Francois C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Heerlik, baie netjies, sentraal geleë, heerlike middag- en aandete geniet!

Ons gebruik Nostalgia Gasethuis as ons Viljoenskroon toe kom. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat hier wil oornag.

Marinus D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus D

Sal weer daar bly.

Hartseer hoe die dorp se paaie verval.

Jenny D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D

Bring die Nostalgia na vore.

Aanbeveelbaar enige tyd! Pragtige mense wat jou op jou gemak laat voel. Heerlike kos wat met liefde gemaak en bedien is. Hul is vir seker 5 sterre werd!

Anita F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Slegs oorgeslaap om Nampo te kon bywoon so het nie veel tyd by die gastehuis gespandeer nie maar alles was perfek en in orde.

Ons was net daar vir oorslaap op pad Nampo toe. Die eenhede was skoon en netjies en daar word aan al die vereistes voldoen en meer. Kleinste detail waarin daar voorsien word. Die beddens is goeie kwaliteit en ons het heerlik uitgerus. Die ontbyt was meer as genoeg en ons kon nie als eet nie. Ek sal Nostalgia beslis aanbeveel.

Suzette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Baie vriendelik. Kamer baie netjies skoon. Lekkerste ontbyt! Baie dankie!

Sal vir seker weer bespreek. Netjies en heerlike ontbyt.

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel se terugvoer

Goeiemore Suzette

Baie dankie vir julle.
Dit was heerlik om julle hier te hê.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Baie seën vir julle vorentoe.

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel
Ramanoto Hilden M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramanoto Hilden M

Superb.

Everything was well placed. Warm welcome.

Frikkie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C

Was heerlik om daar te bly.

Kamers silwerskoon en pragtig. Ontbyt was heerlik. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel se terugvoer

Goeiemore Frikkie

Baie dankie vir die mooi woorde, dit was so lekker om julle hier te hê.
Hoop ons sien jul weer in die toekoms,

Baie seën vir julle.

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel
Anina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina S

Netjies, skoon en lekker koffie en oulike winkel. Goeie diens en vriendelike personeel.

Baie lekker gebly. Loadshedding was 'n groot probleem gewees.

Philippus M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philippus M

Baie netjies, skoon. Ongelukkig nodig matras op bed dringend aandag. Voel of jy in 'n bad slaap, matras uitgedien.

Ons het aangekom, gevind dat kamer 3 enkelbedens was. Kry toe dubbelbedkamer 2 met 'n matras wat inmekaar vou, heeltemal oor sy due date. Verder redelik netjies, restaurant se diens billik, wag net baie lank op jou bestelling, maar darem vars.

Tabi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabi M

It was more than a home. I enjoyed my stayed.

Everything was perfect, security, bedroom.

Johanna L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Lieflike ontvangs, baie netjies en veilig.

Het net een aand daar spandeer maar ek sal definitief 'n tweede keer daar gaan slaap.

Louise A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louise A

Very clean, pretty environment.

As the spa section is not available over weekends, I would suggest that this guest house not be marketed as a spa. The Gallery is also not an art gallery, but more a curio shop. All staff were very friendly and helpful, could not fault them. The main gate does get left open quite often, as there is nobody that monitors this, so security could become an issue. The kitchenette is very limited, and I would not recommend this for self-catering. This guesthouse is ideal for business travellers overnighting.

Renette D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D

Pragtige skoon en gerieflike kamers.

Ons het nie veel tyd daar deurgebring nie, maar ons verblyf was baie gerieflik en Lisa was baie behulpsaam.

Jane H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane H

Very comfortable!

Clean and comfortable.

Elsa V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Mooi ingerig en gasvrye eienaars.

Oulike gastehuis, mooi ingerig en behulpsame eienaars.

Mafage M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mafage M

Security is an issue with the gate being unlocked.

If guests can feel safe the place will be perfect, the unlocked gate for someone who is new to the place is unsettling.

Agnes S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes S

A pleasant welcoming surprise of luxury in a friendly, quiet, peaceful and tranquil environment.

We loved the quiet and peacefulness of Viljoenskroon. At the Nostalgia Spa, Gastehuis and Gallery we were warmly welcomed into a peaceful atmosphere. In the rooms we were greeted by beauty and homeliness. Unique collections were on display in the gift shop. The meals were deliciously prepared. We enjoyed our Spa experience. Indeed a fantastic experience.

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel se terugvoer

Thank you for our lovely review. It is easy to treat nice people.
Hope to see you soon again.
Blessings

Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel
Christo S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Lekke geslaap.

Ons was aangenaam verras deur die vriendelike en gasvrye ontvangs. Die kamer was onberispelik skoon en netjies. Die mooi tuin met die pragtige wit rose, het ons beïndruk. Baie dankie.

Francois M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Lekker gebly. Mooi skoon en netjies.

Baie lekker gebly en geslaap. Die plek is mooi, skoon en waarde vir geld. Die enigste negatiewe kommentaar is dat daar in kamer 2 net vir 2 minute warm water was die oggend toe ons opstaan. Ons moes in koue water was.

Christo V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Ek was aangenaam verras toe ek in my kamer instap. Alles was netjies en skoon en die bed was die beste, ek het heerlik geslaap.

Nostalgia is 'n juweel in Viljoenskroon. Die plek is pragtig en het sommer baie atmosfeer, beslis 'n moet vir enige reisiger wat wil oorslaap. Verwag gasvryheid as jy 'n nag of twee vertoef, dis heerlik om die Vrystaatse vriendelikheid te ontvang.

Christo S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Lekke geslaap.

1) Geen afdakke om gaste se motors teen son- en haelskade te beskerm nie. 2) Dit sal veiliger wees om elektriese motor by hek te installeer, slot en ketting nie baie doeltreffend nie. Ek beveel Centurion aan.

Mpho T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho T

Great value for money and clean.

I needed to be in Viljoenskroon for one night and I found this place to be an oasis. I will definitely stay at this place again.

Eunice Q - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice Q

The place is beautiful, tranquil, homely and the hostess is simply amazing.

I could recommend this place anytime. Beautiful, very clean and the tranquility one experiences here is heavenly.

Glen D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glen D

Yskoue stort was die enigste nadeel.

Sien sterre.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhY2Q1NTc1LTE1ZTItNGYyZi1iYTlhLWYwYWNhOWJiYzRkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 62 Engelbrecht Street Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.205669678372 26.949661798464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang