Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nosterdomus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gerriline F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf in Paternoster. Ons sal weer daar bly! Ons tydjie by Nosterdomus was fantasties en ons sal die plek vir enigiemand aanbeveel. Dit is fantasties ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Let net op dat die hoofslaapkamer se een bedlampie 'n nuwe gloeilamp benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebrahim L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Amazing views and great location. Great family house. The location was perfect with amazing views. A stone's throw away from the beach, which made the stay more enjoyable. Rooms were comfortable with amazing views. The house has a splash pool, which is obviously way too cold to use in winter, but apparently the owner is converting it to a heated pool in winter, which will make it perfect for this time of the year. Definitely will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benno C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfek geleë op die strand, huis was netjies, skoon en ruim. Kan sterk aanbeveel. Als was soos geadverteer, baie tevrede met huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Nosterdomus
Hi Benno Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet en sien uit na julle volgende besoek. Nosterdomus is 'n groot en ruim huis met pragtige see uitsig, ideaal vir familie tyd saam.

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2023

Mooiste view! Huis is gemaklik en eienaar het aan alles gedink! Pragtige uitsig! Huis se decor is nie regtig die van 'n weskushuis nie, maar baie interessant! Jy vergaap jou waarlik aan alles. Die eienaar het aan alles gedink en dit is 'n baie gemaklike huis met die pragtigste views. Beddens slaap fantasties. Enigste negatief is dat daar geen wynglase was nie. Vir die prys wat mens betaal sou mens verwag dat daar ook darem een of 2 tablette vir die skottelgoedwasser sal wees. Motbol reuk het ons bietjie gevang, maar die views en huis het opgemaak daarvoor! Lanklaas só lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Nosterdomus
Hi Tanya Baie dankie vir jul pragtige resensie. Nosterdomus is inderdaard 'n pragtige huis met mooi see uitsig. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit daarna om jul weer eendag terug te kan verwelkom. Sal aandag gee aan die punte soos genoem hierbo.

Renée W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

A beautiful location in Paternoster and the house is very pretty. Although the house is super and we loved the fire pit in the front garden, we felt a bit let down by the local letting/cleaning agent with the petty approach to only 1 toilet roll per bathroom, 1 kitchen towel, 2 dishwashing machine tablets, and about 10mm of useless dishwashing liquid! Also no toilet spray in any of the bathrooms and no soap in the ground floor guest toilet. Also disappointing was to find no hairdryer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Nosterdomus
HI Renee, thanks for your feedback. This unit is fully self-catering and we found it good to provide a starter pack of the following and advertise it like this: 1 toilet roll per toilet, 100ml dishwashing liquid, 2 dish tablets, 2 black bags, tea, coffee, sugar etc. The rest is for the guests to bring with. I'm sorry to hear that this was not enough, this is what we provide at all house in our rental pool. I however hope that you still enjoyed your stay and that this does not prevent you to visit us again.

Derick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Thoroughly enjoyed. Poolside lounge beds mattress too thin and uncomfortable. Shutter furtherest from pool did not lock. Security is weak.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Nosterdomus
Hi Derick, Thank you for your feedback. We attended to the shutter door that was problematic and will also inform the owner about the thin mattresses on sun loungers. We hope that this does not prevent you to come to Paternoster again.

Bobby B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Fully equipped and well located. We found everything in the house that we needed in order to make our stay comfortable and memorable. If we could perhaps comment that there is some maintenance required on the electrics (heater doesn't work, plugs in the middle room don't work, one light downstairs does not switch off). The fireplaces need a service (both downstairs and upstairs). These are just things that we noticed, but did not really affect our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Nosterdomus
Hi Bobby, thanks for the feedback. We will take care of the points mentioned in your review. We trust that you will be back again in the near future, Nosterdomus is just one of a kind.

Esme-mari H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Heerlike rustige tyd gehad met wonderlike uitsig. Die plonspoel is definitief 'n groot aantrekkingskrag. Die bure het net een keer kom kla oor die verhittingspomp wat loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Nosterdomus
Hi Esmari, Nosterdomus bly maar 'n gunsteling. Baie dankie vir jul terugvoering. Dit blyk die pomp raak 'n probleem, ek neem dit op met die huiseienaars, dankie dat jul dit noem. Hoop om jul eendag weer te sien.

Sonja G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Lovely setting. Lively place right on the beach. Had a fantastic time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Nosterdomus
Hi Sonja, Thank you for your feedback, it is nice to hear that you enjoyed your stay at Nosterdomus. We look forward to welcome you again.

Johanna B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2020

Pragtige uitsig, goed toegerus, goeie slaapfasiliteite, heerlike groot kuierarea. Dit is min dat 'n plek jou verwagtinge oortref. Daar is alles wat jy nodig het. Dit sou lekker gewees as daar dalk vir ons eerste sak hout en blits gewag het. Kort ook 'n ordentlike botteloopmaker. Verder was alles perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Nosterdomus
Hi Johanna, Nosterdomus is een van ons mooiste huisies by die see, goed toegerus met asemrowende see uitsig. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons maak onmiddellik werk van die terugvoering en sien uit daarna om julle weer eendag te kan terugverwelkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 740
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklip-straat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb273752ed6a51e593ee0365deddda70d93913db8ab50aa8851da6517e3c87360d598a48d92b33ce95745f1616db0a7359534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 740 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 11 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.805222222222 17.897744444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang