Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Not The Post Office

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Stephanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die mooiste plek in die mooiste dorp! Riebeek het ons hart. Die mense is so vriendelik, daar is so baie om te doen. Ons was 'n groep van 5 vriendinne en het dit vreeslik baie geniet. Dit is so veilig. En ons het die lekkerste verwelkomingsgeskenk gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Home away from home. What a stunning home away from home. Hot showers, air fryer, smoothie maker, and a working fireplace! Beautiful decor and functionality combine to give you the comfort of home with the touch of luxury offered by a hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

As Riebeeck Kasteel die plek is, is hierdie die blyplek. Baie baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
Not The Post Office
Dankie Johan, ons is so bly julle het lekker gebly! Julle was droom gaste, ons huis is baie netjies gelos. Kom kuier gou weer!

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Smaakvol, volledig toegerus en vriendelike en behulpsame gasvrou. Alles was eenvoudig perfek en ons het heerlik saam ons vriende in die lieflike huis met verskillende kuierruimtes vriendskapsbande hernu. Die gasvrou het ons met warm gasvryheid, tuisgebakte beskuit en vars blomme in die kamers ontvang. Niks was vir haar te veel moeite nie. 'n Bonus was die keurige dekor en smaakvolle eetgerei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 16 B, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbea78b11ee919463448d2af409a5f7ac2f9931c8c98cb54a06ce077a52b25527edbe9d194f6e3d7ae87016358c9bb1814ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 16 B Fontein Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.38488656577 18.894908841564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang