Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Notties Farmhouse Guest Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R103, Riverholm Plaas 15967, Erfdeel 11, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Notties Farmhouse Guest Suite bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaars se skilderagtige plaas van 21 hektaar in die hartjie van Nottingham-weg. Dit bied asemrowende uitsigte oor Spring Grove-dam.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes, 1 peuter en 1 baba en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, 'n kindermatras en 'n bababedjie. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitarea het gemaklike sitplek, en 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie spasie bied maklike toegang tot die water, ideaal vir 'n rustige wandeling. Gaste kan die plaaslewe, met oop velde en helder lug geniet. Hulle kan ook na Spring Grove-dam of in die plataanboomlaan af stap. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • R103, Riverholm Plaas 15967, Erfdeel 11, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R103, Riverholm Plaas 15967, Erfdeel 11, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bb307ad738c783c3c140b117b42a09b6b2369e719e85fbf253da2041434f5ed32e2d903c57081347a314a946c553af31954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) R103 Riverholm Farm 15967, Portion 11 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.343593120456 29.935104785445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang