Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Notting Hill Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 84 resensies vir Notting Hill Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Debra L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra L

Very nice people and so accommodating.

Very good service and accommodation. Clean and comfortable room.

Xanneke B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanneke B

Heerlik, warm geslaap.

My bespreking het ek perongeluk verkeerd gemaak, dit was eers vir die volgende aand. Eienaars het uit hul pad gegaan om my steeds te help. Baie dankie!

Altus P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus P

Was 'n baie lekker wegbreek na 'n baie mooi en aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Notting Hill Lodge is sentraal geleë om die Nottingham Road area te kan besoek. Ons het baie welkom gevoel en die eienaar en bestuurder het uit hulle pad gegaan om dit 'n heerlike tyd te maak.

Christine H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

Wonderful hosts!

Baie lekker gebly, alles was reg.

Pn L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pn L

Sal altyd weer kom.

Beste gasvryheid ooit.

Notting Hill Lodge se terugvoer

Dear Peet,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge.
We were so pleased to meet you and thrilled to hear the wedding went well.
I am sure your sister was very glad you were around for support and help.
Hope you arrived home safely.
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Jane L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L

Fantastic.

Very nice, clean and safe. Appreciated the electric blanket on the bed! I'll be back!

Notting Hill Lodge se terugvoer

Hi Jane,
Thank you so much for taking the time to review your stay here with us at Notting Hill Lodge, we so appreciate it.
Glad you had a good time and we hope we get to see you again.
All the best
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Dewald S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S

Rustigste atmosfeer, skoon, vars, kos vir die siel.

Pragtigste plek en eienaars is oor vriendelik en baie behulpsaam gewees, moes dringende dokumente geprint het op 'n sondagaand en hulle het nie een oomblik gehuiwer om te help nie. Word opreg waardeer.

Paul H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Will go back in a heartbeat.

I wish we had found this lodge sooner - ideal for what we needed.

Ria B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Die gastehuis is pragtig gedekoreer, skoon en netjies. Vriendelike diens.

Ja, ons het heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Madelein S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

Pragtige plek en omgewing en baie vriendelike diens!

Sien sterre.

Mike R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike R

Had a very enjoyable weekend.

Great accommodation, great location, great hosts.

Notting Hill Lodge se terugvoer

Dear Mike,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge.
It was lovely to meet you and your family, and what a happy lot you all are.
I am so glad to hear you had a good time, and I hope your brother has travelled back home safely.
I hope to be of assistance again when you are in the area another time.
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Voorsien 'n baie lekker ontbyt teen 'n billike prys.

Geen probleme nie, net 'n bietjie ver weg van eetplekke. As dit gereën het, sukkel jy om by 'n plek uit te kom met 'n kar en sleepwa.

Barbara E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara E

Goldilocks. Just perfect!

We had another wonderful stay at Notting Hill Lodge. The beautiful Midlands lodge is a comfortable stay away from home. The hosts are fantastic and go out of their way to accommodate their guests. Thank you!

Christelle E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E

Heerlik geslaap en heerlike ontbyt.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie rustig en pragtig.

Notting Hill Lodge se terugvoer

Hello Christelle, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om julle verblyf by Notting Hill Lodge te evalueer.
Dit was ons plesier om julle hier te verwelkom.
Hopo om julle gou weer te sien.
Groete
Koos en Lorraine de Klerk

Notting Hill Lodge
Rudolph S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Heerlike kuier op 'n pragtige plek!

Koos en Lorraine was baie vriendelik en gasvry! Ons het heerlik gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Notting Hill Lodge se terugvoer

Dear Rudolph,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us here at Notting Hill Lodge.
It was lovely to meet you both and hope that when you are on your 'long travels' again you pop in to stay over and refresh!
All the best
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Tandi R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tandi R

Lorraine and Koos were exceptionally welcoming and made us feel at home.

My girls and I loved staying here. We will definitely be back.

Notting Hill Lodge se terugvoer

Dear Tandi,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge.
We loved having you and meeting your girls, who are just delightful.
Hope you had a wonderful time at the Coast and a safe journey home.
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Nichola A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichola A

Beautiful place.

Very peaceful place!

Notting Hill Lodge se terugvoer

Hello Nichola,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge, it was great to meet you and we certainly hope that you can come and enjoy the peace we have here again.
All the best
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Salette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salette S

Vriendelike, persoonlike ontvangs, goeie ligging.

Pragtige tuine en uitsig. Ons het heerlike gebly. Ons het twee kamers geboek omdat ons saam met vriendin weg was vir naweek. Ons kamer het nie stort gehad nie wat nogal sleg sou wees as ons nie by ons "buurvrou" kon gaan stort nie.

Notting Hill Lodge se terugvoer

Dear Salette,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us at Notting Hill Lodge.
I understand 100% about the inconvenience of not having a shower in your room and we are attending to the upgrades of our bathrooms as our budget allows - showers are a priority!
Hope to see you again when you're back in the area.
All the best
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Ulana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulana V

Ons oorslaap was gerieflik en goed gepas vir ons gesin.

Die gesinseenheid was gerieflik en goed toegerus met als wat nodig was. Die eenheid was baie netjies en skoon. En dankie vir die speelgoed waarmee die kleinspan kon speel.

Notting Hill Lodge se terugvoer

Dear Ulana,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us at Notting Hill Lodge.
It was lovely having you here and glad you enjoyed the stay. We love having children visit as they are so lively and we're happy they enjoyed the games.
We hope to see you again if you are passing this way.
All the best
Koos & Lorraine

Notting Hill Lodge
Christopher John E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher John E

Acceptable.

Acceptable with good hosts.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ilse P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Pragtige plek, pragtige verblyf en heerlike ontbyt.

Koos en Lorraine is vriendelik en gasvry. Die kamers is stylvol, die kuierarea is cosy en ons ontbyt buite op die stoep was heerlik! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie Lorraine en Koos.

Michele M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Beautiful peaceful stop over.

Very enjoyable stay. Very comfortable and clean accommodation. Beautiful peaceful environment. Very convenient location. Hosts were really lovely and welcoming making sure we had all information we needed on arrival. Would highly recommend and would definitely stay there again.

Mariska V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Baie stil plek en die eienaars is ongelooflik besorgd. Het dit baie geniet en naby alles om te sien.

Baie stil plek en die eienaars is ongelooflik besorgd. Het dit baie geniet en naby alles om te sien.

Charlize O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize O

Home away from home.

Absolute stunning place. Well looked after. The owners are real heart people. They really made us feel more then welcome. They also made a special dinner as it was my husband's birthday.

Hester B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Dit was pragtig en lekker om daar te kom ontspan.

Ons gesin het die natuur vreeslik geniet, ons tyd was net te kort om alles te verken en te geniet.

Angelique D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Lekker rustige kuier met baie goeie diens!

Ons het so lekker gekuier! Die diens en gasvryheid was perfek! Ons het lekker geslaap en heerlike ontbyt geeët! Die plek is in die perfekte area naby baie oulike plekkies! Ons sal definitief weer by Notting Hill Lodge kuier!

Jansie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jansie K

Baie skoon en mooi plek met 'n lieflike uitsig en 'n lekker kuier stoep, en ons het lekker gekuier. Was net bietjie teleurgesteld oor sekere items wat geadverteer is in die eenheid wat nie beskikbaar was nie.

"Die woonstelletjie het 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort met 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n sitkamer, 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in. " Hierdie is soos die gesins woonstel geadverteer word op die webtuiste. Ek wil net eers sê dat die verblyf baie aangenaam was, en alles was baie mooi skoon en netjies, en die ligging was fantasties met 'n pragtige uitsig, en ons het voorwaar lekker gebly. Ek was net bietjie ontsteld toe daar nie 'n mikrogolf in die eenheid was nie, asook nie 'n TV met DStv-kanale nie. Die TV was nou regtig nie 'n groot probleem nie, aangesien ons nie groot TV kykers is nie, maar die feit dat daar nie 'n mikrogolf was nie, was 'n probleem. Ons het die aand gebraai, en die geriewe daarvoor was ten volle tot ons beskikking, maar ek het wel klaar gemaakte bykosse gehad wat ek net moes warm maak, en toe is daar nie 'n mikrogolf nie, dus moes ons die kos koud eet, wat nie baie lekker was nie. Ek voel darem dat dit waarvoor geadverteer word, moet beskikbaar wees. Die eenheid het alle eetgerei en ander nodige goed gehad, daar was wel geen plek om skottelgoed te was nie, en ek het gewonder wat maak gesinne wat 'n paar dae daar bly met al die vuil skottelgoed. Miskien was daar algemene kombuisgeriewe iewers, maar as daar was, was ons nie ingelug daaroor nie.

Hennie S E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S E

Soos met ou vriende gekuier met eienaar.

Baie lekker sal weer kom.

Notting Hill Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om die resensie in te dien.
Dit was baie aangenaam om julle by Lotting Hill Lodge te huisves en ons sien baie daarna uit om julle gou weer te sien.
Beste groete
Koos de Klerk

Notting Hill Lodge
Lettie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie T

Goeie ontbyt, vriendelikheid, kamers mooi reg vir koue.

'n Probleem is die stort wat in die bad is, dis 'n probleem om eers in die bad te kom. Ek het Februarie 'n knievervanging gehad en kon nie in die stort nie. Jammer daar word nie kos in die aand aangebied nie. Hulle was baie behulpsaam met die parkering van die karavaan en krag voorsien.

Wilma D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Gerieflik. Pragtige omgewing.

Mooiste omgewing, natuurskoon ongelooflik. Ruim blyplek, gemaklike beddens met die beste beddegoed. Kan bietjie moeilik wees vir ouer mense om die trappies te klim.

Anelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anelle B

Die kamer was skoon en netjies, en die gastehuis is lekker rustig en stil.

Dis dalk net ek wat nie mooi gelees het toe ek bespreek het nie, maar mens neem deesdae aan dat daar 'n TV in kamers/eenhede is. Julle kan dalk net op die website spesifiek noem dat daar geen TV in die gastehuis/kamers is nie, en dat die kamers almal deel vorm van 'n huis. Verder was die diens regtig goed en die kamer gerieflik.

Eduard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Eduard V

4 nagte bespreek, slegs 1 gebruik - vlieë, spinnekoppe en ongedierstes was onaangenaam.

Die foto's op die website reflekteer nie die verblyf. Slegs 1 foto van die trappe na die x-perdestalle. Die foto's wys slegs die hoofhuis, met die 1 mooi netjiese slaapkamer. Niks was aangedui op die bespreking dat ons in x-perdestalle sou bly nie. Die plek het geen aircon, deure is staldeure wat nie seël nie, geen kombuis en die badkamer is oud en het nie gemaklik gevoel. Daar was vlieë orals - alhoewel ek weet dis 'n plaasgemeenskap, is niks gedoen om dit te beperk nie. Ons moes ons eie fly repellent gebruik.

Rochelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S

Absoluut heerlik.

Baie goed toegeruste gesins eenheid, silverskoon en gemaklik, met asemrowende uitsig.

Awie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Baie mooi omgewing.

Baie lekker blyplek met goeie restaurante naby.

Nastacha B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastacha B

Home away from home.

Amazing accommodation.

Wilna V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Uitmuntende oornagplek.

Alles volgens verwagting. Pragtige omgewing.

Pieter D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Vriendelik, skoon en netjies.

Was ideaal vir sakereis oornag.

Justin L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin L

Ideaal geleë in Nottingham-weg, nie ver van restaurante af nie.

Heerlik, doodstil, en baie ruim blyplek. Baie rustig geleë met pragtige natuur. Daar is selfs braaigeriewe buite.

Yolande H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande H

Lekker dankie.

Lekker dankie, sal aanbeveel word.

Christine F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christine F

Lekker, maar teleurstellend.

Daar was geen TV in die kamer, soos geadverteer, nie. Daar was ook geen haardroër (soos geadverteer) nie, so ek moes gaan vra vir een. Daar was reuse spinnerakke in die vertrekke, so ek wou nie eers die sitkamer gebruik nie. Die yskassie het water gelek en dit het gestink en die mat nat gemaak. Die stoep en buite sitarea word duidelik nooit skoongemaak nie, so ek wou ook nie daar sit nie. Die verwarmer is gebreek en die aande was yskoud. Die sleutel het in die deur afgebreek. Die toiletpapier is die dunste papier wat ek al ooit gesien het. Ek was ook alleen daar en dit is duidelik dat hulle my in die afskeep hoekie ingedruk het. Ek kon nie naby die eenheid parkeer nie (soos die ander eenhede) wat beteken het dat ek my tasse al die pad self moes opdra (geen hulp is aangebied nie) en in die aande moes ek alleen daai paadjie opstap.

Cherane V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cherane V

Dit was reg vir 'n een aand se oorslaap. Dit is nie 'n plek waar ek vir meer as 'n dag sal wil bly nie.

Dit kort regtig 'n bietjie meer aandag, soos die deure het gapings, en dit was baie koud. Dit was mooi skoon, maar hulle kan beslis iets oor die dekor doen. Ketel het nie gewerk nie. Verder was dit goed genoeg vir net die een aand.

Sune J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sune J

Great ligging, nie goeie instandhouding.

Beddegoed mooi skoon. Baie swak kommunikasie vooraf gehad. Braai-area en breekware, maar geen kombuis.

Samantha P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha P

Teleurstellend.

Alhoewel hierdie instansie gerieflik geleë is, was my ondervinding nie van die beste nie.

Anele S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele S

Rustigheid

Baie dankie vir n pragtige skoon plek. Die eenhede is baie goed toegerus en die uitsig wat jou begroet in beeldskoon. Kan so bietjie koud raak, maar elke bed is toegerus met n elektriese kombers en daars ook muur verwarmers. Was regtig heerlike om daar oor te slap oppad Natal se kus toe!

Felicity J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity J

Loved it.

Would recommend it. Especially unit 5.

Gus W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gus W

Baie lekker en vreeslik mooi. Rustig en mooi area.

German restaurant was baie gesellig en lekker geëet.

Vicky S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky S

Cozy, delicious breakfast, lovely decor, peaceful environment.

The lodge is close to shops, restaurants, and craft stalls. I loved the décor and colour scheme of the dining room. The hosts were very welcoming and the rooms were absolutely stunning and comfortable. The venue is very quite and relaxing, which I really enjoyed.

Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ons het baie lekker gekuier. Pragtige uitsig vanaf die stoepie. Kon 'n vleisie braai en kuier.

Ons het in die familie eenhede gebly. Die plek het potentiaal. Kort bietjie werk aan die tuine en kort 'n goeie skoonmaak. Andersins is dit 'n baie lekker plekkie om in tuis te gaan. Sal definitief weer daar bespreek.

Seema S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Seema S

Serene environment and comfortable accommodation with a top notch breakfast!

Close to all amenities in Midlands. Enjoyable break!

Louis M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Peaceful.

See stars.

Marthinus V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V

Uitstekende waarde vir geld!

Vriendelike mense, heerlike verblyf!

Carole L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole L

Such friendly staff and a gorgeous gem in the midlands!

My husband and I had such a wonderful stay! The breakfast was absolutely delicious and Nikki is such a wonderful host! So fortunate to be able to have stayed there... even if only for one night. Will definitely be making a plan to go back soon!

Tanya N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Baie rustige verblyf, mooi natuurskoon.

Baie skoon en netjies. Naby geleë aan pragtige klein plekkies om te besoek. Pragtige natuurskoon. Goeie selfoonopvangs, geen DStv wat die uitstekend maak sonder die alledaagse TV kyk.

Bebbie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bebbie L

Was heerlik rustig en netjies.

Ons het heerlik gebly, baie lekker ruim slaapkamers, genoeg kragpunte en pakplek. Plek het die mooiste uitsig. Netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Al waar hulle dalk kan verbeter is 'n opwasplekkie by kombuis-area, maar hul was al jou skottelgoed vir jou, so party mense sal dit dalk nie nodig ag nie.

Conrad V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Fantasties.

Mense is vriendelik en akkommoderend.

Tamara V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara V

Warm en vriendelik!

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was gerieflik en netjies. Ons het lekker daar geslaap!

Elaine E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine E

Baie lekker.

Lekker plekkie vir oornag.

Jannie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

Skoon, netjies en vriendelik!

Dit was mooi skoon en netjies, die eienaars het ons hartlik en vriendelik ontvang. Ons sal verseker weer gebruik maak van hul verblyf.

Hettie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie D

An excellent place to stay for Midmar Weekend.

We were a family of 3 adults who went down for the Midmar Mile. Nottinghill Lodge offers a picturesque and most comfortable stay - the cottage was spacious and very clean and looked exactly like it did on the photos. About 26 km from Midmar dam, close to Piggly Wiggly and other interesting spots and eating places. We did not make use of the breakfast offer (R100 per head), but as there is a fridge, microwave and kettle we were able to rustle up our own breakfast. Cutlery and crockery is provided - unfortunately no running water in the kitchenette area. Lots of places to eat in the area. We will definitely return.

Jan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Vriendelike eienaars.

Baie vriendelike diens gerieflike kamer en lekker stil omgewing.

Pat H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Pat H

Excellent service by manager. Security needs upgrading.

Manager, Ashleigh, provided excellent service and an excellent breakfast.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Telanna V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telanna V

Heerlik!

Ons het heerlik gebly in die netjiese eenhede. Baie gerieflike braaifasiliteite en baie vriendelike mense.

Estie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S

'n Heerlike, rustige en bederf ondervinding!

Notting Hill Lodge het 'n sentrale ligging en is omring met beeldskone landskappe. Dis die perfekte stopplek en selfs gerieflik vir 'n langer rus-avontuur. Netjies en bekoorlik in die hartjie van die Natalse Middellande met egte gasvryheid en naby aan allerhande interessante besienswaardighede.

Berdine M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine M

Die plek is pragtig en sal beslis weer daar oorbly.

Die plek is pragtig, kamers smaakvol en keurig. Die gasvrou was só vriendelik en het ons hartlik ontvang. Plek is hoogs aan te beveel.

Eloize V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloize V

Fantastic facilities. Wonderful location and beautiful area. People very friendly and everything of an excellent standard. Recommend anyone to go to Notting Hill Lodge.

You will not be disappointed in your choice.

Charlene N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene N

Money well spent.

Well worth the visit. Will visit again. Gracious host. Comfy bed. Delicious brekkie.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Die besoek werd. Sal weer daar bly. Aangename gasheer. Skoon bed. Heerlike ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nicolette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

Wonderlike verblyf in die pragtige Midlands!

We really enjoyed our stay in the 6 sleeper cottage. Beautiful gardens and very friendly reception! Will definitely stay here again!

Jwa V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jwa V

Pragtig en rustig.

Moeite werd. Word hoogs aanbeveel.

Melissa G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G

Welcoming, warm, friendly and homey accommodation.

The moment we arrived we were welcomed by the family dogs. Notting Hill Lodge is located in a central area close to Michael House. The rooms are very spacious and warm. Breakfast was divine. The staff were very friendly and accommodating. We will definitely be back.

Bianca C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca C

Lovely.

It really is a beautiful place. We were very happy with our stay!

Annie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie S

Baie gerieflik geleë en baie aangenaam.

Baie skoon en mooi en gerieflik, het net nog 1 verwarmer nodig in die kamer vir die winterkoue! Elektriese komberse was 'n redding! Ontbyt was baie lekker, sou graag wou gehad het dat hulle vra of ons nog extra kos wou gehad het. Regtig pragtig daar!

Deidre J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Netjies en gerieflik.

Gerieflike toegang tot die Meander. Pragtige omgewing, baie rustig.

Zinta G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zinta G

Baie gasvry en vriendelik. Kamers is skoon en baie mooi.

Kamer is baie mooi versier en is baie skoon. Jy word wakker met 'n pragtige uitsig oor 'n berg. Hulle is baie vriendelik en gasvry en die ontbyt is regtig baie lekker.

Pearl P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl P

Comfortable and affordable stay in beautiful surrounds.

Comfortable and affordable stay in beautiful surrounds with very considerate small touches that made one feel welcome, i.e. rusks and milk for coffee, tea etc. Will definitely come back to stay again. Friendly hosts, great privacy and atmosphere.

Sonja K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja K

Eenheid kort bietjie opknapping.

Prys bietjie hoog vir wat mens kry. Eenheid kort bietjie opknappingswerk.

Corrie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M

Pragtige plek in ‘n pragtige omgewing.

Ons het my 84 jarige ma en haar suster saam met ons gehad en dit was vir hulle net so 'n ongelooflike ervaring om by Nottinghill lodge te bly. Dit was koud en reënerig buite maar heerlik warm met elektriese komberse en muurpaneelverwarmers binne. Koffie, tee en die heerlikste beskuit!

Notting Hill Lodge se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review. Please visit us soon again. It was lovely to have you with us.

Notting Hill Lodge
Elandi R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elandi R

Netjies en pragtige tuine.

Ons het lekker geslaap en die eenheid was netjies.

Karina V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina V

Alles wat jy nodig het!

Baie sentraal geleë. Groot, gerieflike kamers en alles baie netjies. Die kinders het die verskeidenheid speletjies geniet!

Nico E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E

Verblyf was gerieflik en lekker naby aan Nottingham Road.

Verblyf was gerieflik en op die pad terug na Pietermaritzburg. Sal goeie verblyf wees vir die Michealhouse Musiekfees in April 18.

Ilse A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse A

Ontspannend en rustig.

Baie vriendelike ontvangs, baie ruim 4 slaapkamer-kothuis. Netjies en skoon.

Odette V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Odette V

Verblyf was aangenaam en in 'n pragtige omgewing geleë. Ontbyt word definitief aanbeveel.

Ek vra dat alle gastehuise asseblief vir ons dames muurproppe vir haardroërs by n spieël sal installeer. Ek vind dit 'n probleem by die meeste gastehuise asook by Notting Hill se flatlet waar ons gebly het. Ek was mal oor die warmkombers, beslis 'n pluspunt in koue weer!

Charien V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charien V

Vir die prys was die familiekothuis goed genoeg, maar netheid en instandhouding kort aandag.

As jy iets meer verfynds soek is hierdie plekkie nie vir jou nie, maar die ruimte was goed vir 'n klein gesin. Die instandhouding was baie teleurstellend met 'n vuil swembad, stoep, asblikke wat nie leeg gemaak was nie, onkruid in die tuin en muf in badkamers.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYjQ4YjU0LTgwODAtNGE3My04ZWRmLTAzYjgxZWNhZTdjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 R103 Old Main Road Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.388893 30.038527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang