Notting Hill Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Debra L - Jul 2024
Algehele gradering
Very nice people and so accommodating.
Xanneke B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik, warm geslaap.
Altus P - Jul 2024
Algehele gradering
Was 'n baie lekker wegbreek na 'n baie mooi en aangename verblyf.
Christine H - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful hosts!
Pn L - Mei 2024
Algehele gradering
Sal altyd weer kom.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Dear Peet,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge.
We were so pleased to meet you and thrilled to hear the wedding went well.
I am sure your sister was very glad you were around for support and help.
Hope you arrived home safely.
Koos & Lorraine
Jane L - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Hi Jane,
Thank you so much for taking the time to review your stay here with us at Notting Hill Lodge, we so appreciate it.
Glad you had a good time and we hope we get to see you again.
All the best
Koos & Lorraine
Dewald S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigste atmosfeer, skoon, vars, kos vir die siel.
Paul H - Feb 2024
Algehele gradering
Will go back in a heartbeat.
Ria B - Jan 2024
Algehele gradering
Die gastehuis is pragtig gedekoreer, skoon en netjies. Vriendelike diens.
Madelein S - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en omgewing en baie vriendelike diens!
Mike R - Aug 2024
Algehele gradering
Had a very enjoyable weekend.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Dear Mike,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge.
It was lovely to meet you and your family, and what a happy lot you all are.
I am so glad to hear you had a good time, and I hope your brother has travelled back home safely.
I hope to be of assistance again when you are in the area another time.
Koos & Lorraine
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Voorsien 'n baie lekker ontbyt teen 'n billike prys.
Barbara E - Nov 2023
Algehele gradering
Goldilocks. Just perfect!
Christelle E - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap en heerlike ontbyt.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Hello Christelle, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om julle verblyf by Notting Hill Lodge te evalueer.
Dit was ons plesier om julle hier te verwelkom.
Hopo om julle gou weer te sien.
Groete
Koos en Lorraine de Klerk
Rudolph S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier op 'n pragtige plek!
Notting Hill Lodge se terugvoer
Dear Rudolph,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us here at Notting Hill Lodge.
It was lovely to meet you both and hope that when you are on your 'long travels' again you pop in to stay over and refresh!
All the best
Koos & Lorraine
Tandi R - Apr 2023
Algehele gradering
Lorraine and Koos were exceptionally welcoming and made us feel at home.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Dear Tandi,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge.
We loved having you and meeting your girls, who are just delightful.
Hope you had a wonderful time at the Coast and a safe journey home.
Koos & Lorraine
Nichola A - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Hello Nichola,
Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge, it was great to meet you and we certainly hope that you can come and enjoy the peace we have here again.
All the best
Koos & Lorraine
Salette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike, persoonlike ontvangs, goeie ligging.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Dear Salette,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us at Notting Hill Lodge.
I understand 100% about the inconvenience of not having a shower in your room and we are attending to the upgrades of our bathrooms as our budget allows - showers are a priority!
Hope to see you again when you're back in the area.
All the best
Koos & Lorraine
Ulana V - Jan 2023
Algehele gradering
Ons oorslaap was gerieflik en goed gepas vir ons gesin.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Dear Ulana,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us at Notting Hill Lodge.
It was lovely having you here and glad you enjoyed the stay. We love having children visit as they are so lively and we're happy they enjoyed the games.
We hope to see you again if you are passing this way.
All the best
Koos & Lorraine
Christopher John E - Des 2023
Algehele gradering
Acceptable.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Ilse P - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, pragtige verblyf en heerlike ontbyt.
Michele M - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful peaceful stop over.
Mariska V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie stil plek en die eienaars is ongelooflik besorgd. Het dit baie geniet en naby alles om te sien.
Charlize O - Feb 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Hester B - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was pragtig en lekker om daar te kom ontspan.
Angelique D - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustige kuier met baie goeie diens!
Jansie K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie skoon en mooi plek met 'n lieflike uitsig en 'n lekker kuier stoep, en ons het lekker gekuier. Was net bietjie teleurgesteld oor sekere items wat geadverteer is in die eenheid wat nie beskikbaar was nie.
Lees meerHennie S E - Aug 2022
Algehele gradering
Soos met ou vriende gekuier met eienaar.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om die resensie in te dien.
Dit was baie aangenaam om julle by Lotting Hill Lodge te huisves en ons sien baie daarna uit om julle gou weer te sien.
Beste groete
Koos de Klerk
Lettie T - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie ontbyt, vriendelikheid, kamers mooi reg vir koue.
Wilma D - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Pragtige omgewing.
Anelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Die kamer was skoon en netjies, en die gastehuis is lekker rustig en stil.
Eduard V - Des 2022
Algehele gradering
4 nagte bespreek, slegs 1 gebruik - vlieë, spinnekoppe en ongedierstes was onaangenaam.
Lees meerRochelle S - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Awie D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Nastacha B - Jul 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Wilna V - Des 2021
Algehele gradering
Uitmuntende oornagplek.
Pieter D - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Justin L - Sep 2021
Algehele gradering
Ideaal geleë in Nottingham-weg, nie ver van restaurante af nie.
Yolande H - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker dankie.
Christine F - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker, maar teleurstellend.
Lees meerCherane V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was reg vir 'n een aand se oorslaap. Dit is nie 'n plek waar ek vir meer as 'n dag sal wil bly nie.
Sune J - Jan 2021
Algehele gradering
Great ligging, nie goeie instandhouding.
Samantha P - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Anele S - Sep 2020
Algehele gradering
Rustigheid
Felicity J - Feb 2020
Algehele gradering
Loved it.
Gus W - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en vreeslik mooi. Rustig en mooi area.
Vicky S - Jan 2020
Algehele gradering
Cozy, delicious breakfast, lovely decor, peaceful environment.
Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Pragtige uitsig vanaf die stoepie. Kon 'n vleisie braai en kuier.
Seema S - Des 2020
Algehele gradering
Serene environment and comfortable accommodation with a top notch breakfast!
Louis M - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Marthinus V - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Carole L - Mrt 2019
Algehele gradering
Such friendly staff and a gorgeous gem in the midlands!
Tanya N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustige verblyf, mooi natuurskoon.
Bebbie L - Des 2019
Algehele gradering
Was heerlik rustig en netjies.
Conrad V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Tamara V - Okt 2019
Algehele gradering
Warm en vriendelik!
Elaine E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Jannie L - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik!
Hettie D - Feb 2019
Algehele gradering
An excellent place to stay for Midmar Weekend.
Lees meerJan V - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
Pat H - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent service by manager. Security needs upgrading.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Telanna V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Estie S - Des 2018
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige en bederf ondervinding!
Berdine M - Des 2018
Algehele gradering
Die plek is pragtig en sal beslis weer daar oorbly.
Eloize V - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic facilities. Wonderful location and beautiful area. People very friendly and everything of an excellent standard. Recommend anyone to go to Notting Hill Lodge.
Charlene N - Nov 2018
Algehele gradering
Money well spent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Die besoek werd. Sal weer daar bly. Aangename gasheer. Skoon bed. Heerlike ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicolette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in die pragtige Midlands!
Jwa V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Melissa G - Aug 2018
Algehele gradering
Welcoming, warm, friendly and homey accommodation.
Bianca C - Des 2018
Algehele gradering
Lovely.
Annie S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë en baie aangenaam.
Deidre J - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Zinta G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik. Kamers is skoon en baie mooi.
Pearl P - Feb 2018
Algehele gradering
Comfortable and affordable stay in beautiful surrounds.
Sonja K - Apr 2018
Algehele gradering
Eenheid kort bietjie opknapping.
Corrie M - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plek in ‘n pragtige omgewing.
Notting Hill Lodge se terugvoer
Thank you so much for this wonderful review. Please visit us soon again. It was lovely to have you with us.
Elandi R - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en pragtige tuine.
Karina V - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Nico E - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik en lekker naby aan Nottingham Road.
Ilse A - Okt 2017
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Odette V - Nov 2017
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en in 'n pragtige omgewing geleë. Ontbyt word definitief aanbeveel.
Charien V - Des 2017
Algehele gradering
Vir die prys was die familiekothuis goed genoeg, maar netheid en instandhouding kort aandag.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang