Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Notting Hill Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Debra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very nice people and so accommodating. Very good service and accommodation. Clean and comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xanneke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik, warm geslaap. My bespreking het ek perongeluk verkeerd gemaak, dit was eers vir die volgende aand. Eienaars het uit hul pad gegaan om my steeds te help. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was 'n baie lekker wegbreek na 'n baie mooi en aangename verblyf. Ons het baie lekker gebly. Notting Hill Lodge is sentraal geleë om die Nottingham Road area te kan besoek. Ons het baie welkom gevoel en die eienaar en bestuurder het uit hulle pad gegaan om dit 'n heerlike tyd te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderful hosts! Baie lekker gebly, alles was reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pn L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal altyd weer kom. Beste gasvryheid ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Notting Hill Lodge
Dear Peet, Thank you so much for taking the time to review your stay here at Notting Hill Lodge. We were so pleased to meet you and thrilled to hear the wedding went well. I am sure your sister was very glad you were around for support and help. Hope you arrived home safely. Koos & Lorraine

Jane L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Fantastic. Very nice, clean and safe. Appreciated the electric blanket on the bed! I'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Notting Hill Lodge
Hi Jane, Thank you so much for taking the time to review your stay here with us at Notting Hill Lodge, we so appreciate it. Glad you had a good time and we hope we get to see you again. All the best Koos & Lorraine

Dewald S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustigste atmosfeer, skoon, vars, kos vir die siel. Pragtigste plek en eienaars is oor vriendelik en baie behulpsaam gewees, moes dringende dokumente geprint het op 'n sondagaand en hulle het nie een oomblik gehuiwer om te help nie. Word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Will go back in a heartbeat. I wish we had found this lodge sooner - ideal for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die gastehuis is pragtig gedekoreer, skoon en netjies. Vriendelike diens. Ja, ons het heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige plek en omgewing en baie vriendelike diens! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYjQ4YjU0LTgwODAtNGE3My04ZWRmLTAzYjgxZWNhZTdjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 R103 Old Main Road Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.388893 30.038527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang