Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nottingham Road Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Nottingham Road Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Melanie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Had a lovely stay.

Had a lovely stay in the country.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Good afternoon Melanie

Thank you for your review, we are glad to hear that you enjoyed your stay in the country and hope that we see you again.

Regards
Mandy Archer
The Nottingham Road Hotel - Reservations

Nottingham Road Hotel
Yolande P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande P

Bietjie duur vir die kwaliteit.

In vergelyking met ander verblyf in die area is dit nie regtig waarde vir geld nie.

Retha H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

'n Aangename verrassing! Hou baie van die atmosfeer.

Baie lekker ondervinding.

Anthony D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Very pleasant stay.

First time I had been back for at least 20 years and really enjoyed the stay.

Boshoff S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boshoff S

Dis 'n pragtige plek, met heerlike kos en 'n pragtige gebou, reg vir lekker raas en deurnag fuif.

Ongelukkig maak die kroeg eers 02h00 toe op Saterdagoggende. As jy hier is vir 'n deurnagpartjie, is jy op die regte plek. Maar mens kan nie slaap voor 02h00 nie.

Jaco M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco M

Hotel met karakter.

Lekker verblyf met lieflike restaurant en kroeg fasiliteite.

Gerrit D K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D K

Baie goeie verblyf in ’n pragtige omgewing.

Nottingham Road is 'n moet vir enige toeris, en ook baie goed geleë as oornagverblyf op pad na die Natalse kus.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Goeie dag Gerrit
Baie dankie vir die kompliment, hoop om U weer in die toekoms by Notties Hotel te verwelkom.
Groete Notties Hotel Bestuur.

Nottingham Road Hotel
Ellen M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen M

Lekker ervaring, warm vriendelikheid.

Kamer was baie netjies en gerieflik. Restaurant by hotel se pizzas was ook baie lekker, vriendelike diens. Ek hou persoonlik van buffet-ontbyt, maar niks fout gewees met kwaliteit van ontbyt van die spyskaart nie. Baie lekker ervaring.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Goeie dag Ellen
Baie dankie vir die positiewe terug voering, ons gebruik suurdeeg vir die pizza kors dink dit is wat dit so lekker maak. Goed om te hoor U het die ontbyt geniet, hoop om U weer in die toekoms by Notties Hotel te verwelkom.
Goete Notties Hotel Bestuur

Nottingham Road Hotel
Hendrik F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F

Pragtige plek, pragtige omgewing naby die natuur.

Dis 'n stunning plek om te bly. Natuurskoon absoluut stunning.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Goeie dag Hendrik
Baie dankie vir die terug voering, ja Nottingham Road is n mooi omgewing veral as dit eers gereen het.
Dit doen ons goed om te hoor U het die verblyf geniet, hoop om U weer in die toekoms te verwelkom.
Goete
Notties Hotel Bestuur

Nottingham Road Hotel
Lulu F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lulu F

Nostalgies.

Nog 'n baie lekker plek om te besoek.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Geagte Mihan Fourie
Baie dankie vir die kompliment. Hoop om U weer in die toekoms te verwelkom
Groete, Notties Hotel Bestuur.

Nottingham Road Hotel
Nick B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick B

Plek bietjie verwaarloos, matte en teëls in ons kamer oud en gekraak en kort verf.

Was laas daar in 2015. Sal altyd daar stop vir 'n bier.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Goeie Middag.

Dankie vir die terugvoering, ons is besig met die opknaping van die hotel kamers en gebou.

Hopelike die volgende keer wanneer hier by Notties kom oorbly sal U aangenaam verras wees.

Groete
Notties Bestuur.

Nottingham Road Hotel
Lydia V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Gesellig.

Die personeel was baie vriendelik. Hoewel oud is die kamers gerieflik en die kaggelvuur in die eetsaal was welkom. Hulle moet net noem dat die WiFi glad nie in die kamers opvang nie. Die tarief is ook effe hoog vir wat beskikbaar is.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Geagte Lydia

Dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Vriendelike groete

Nottingham Road Hotel
Chris V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Beslis die moeite werd.

Wou nog altyd hier oorslaap. Klein puntjies kort aandag maar kamer was skoon en netjies. Kos was fantasties. Beslis die moeite werd.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Geagte Chris
Dankie vir u boodskap, on waardeer die terugvoering. Ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet, en ons sien uit om julle weer hier te he!
Vriendelike groete,

Nottingham Road Hotel
Carine S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carine S

Aangenaam verblyf en uitstekend geleë vir 'n naweek.

Pragtige hotel. Met groot kamers met karakter, behalwe kamer no. 10 wat geen venster het nie.

Nottingham Road Hotel se terugvoer

Dear Carine,
Thank-you for staying with us at Nottingham Road. I am glad that you enjoyed your stay, and we hope to see you again sometime.
Best Regards,
Julianne
Reservations

Nottingham Road Hotel
Vanaf
Vanaf R3 775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 775
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALpm4o4g7b6nW9HHkyCrk7gJlX5NIk7i61iMW6LjHJxn25ghp0t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 775 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm 1930 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.355815 29.994188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang