Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nottingham Road Hotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Melanie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Had a lovely stay. Had a lovely stay in the country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Nottingham Road Hotel
Good afternoon Melanie Thank you for your review, we are glad to hear that you enjoyed your stay in the country and hope that we see you again. Regards Mandy Archer The Nottingham Road Hotel - Reservations

Yolande P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Bietjie duur vir die kwaliteit. In vergelyking met ander verblyf in die area is dit nie regtig waarde vir geld nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Retha H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

'n Aangename verrassing! Hou baie van die atmosfeer. Baie lekker ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Very pleasant stay. First time I had been back for at least 20 years and really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boshoff S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Dis 'n pragtige plek, met heerlike kos en 'n pragtige gebou, reg vir lekker raas en deurnag fuif. Ongelukkig maak die kroeg eers 02h00 toe op Saterdagoggende. As jy hier is vir 'n deurnagpartjie, is jy op die regte plek. Maar mens kan nie slaap voor 02h00 nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco M
1 nag Besigheidsreis
3.8
Aug 2022

Hotel met karakter. Lekker verblyf met lieflike restaurant en kroeg fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit D K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Baie goeie verblyf in ’n pragtige omgewing. Nottingham Road is 'n moet vir enige toeris, en ook baie goed geleë as oornagverblyf op pad na die Natalse kus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Clive
Nottingham Road Hotel
Goeie dag Gerrit Baie dankie vir die kompliment, hoop om U weer in die toekoms by Notties Hotel te verwelkom. Groete Notties Hotel Bestuur.

Ellen M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2021

Lekker ervaring, warm vriendelikheid. Kamer was baie netjies en gerieflik. Restaurant by hotel se pizzas was ook baie lekker, vriendelike diens. Ek hou persoonlik van buffet-ontbyt, maar niks fout gewees met kwaliteit van ontbyt van die spyskaart nie. Baie lekker ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Clive
Nottingham Road Hotel
Goeie dag Ellen Baie dankie vir die positiewe terug voering, ons gebruik suurdeeg vir die pizza kors dink dit is wat dit so lekker maak. Goed om te hoor U het die ontbyt geniet, hoop om U weer in die toekoms by Notties Hotel te verwelkom. Goete Notties Hotel Bestuur

Hendrik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Pragtige plek, pragtige omgewing naby die natuur. Dis 'n stunning plek om te bly. Natuurskoon absoluut stunning.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Clive
Nottingham Road Hotel
Goeie dag Hendrik Baie dankie vir die terug voering, ja Nottingham Road is n mooi omgewing veral as dit eers gereen het. Dit doen ons goed om te hoor U het die verblyf geniet, hoop om U weer in die toekoms te verwelkom. Goete Notties Hotel Bestuur

Lulu F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2020

Nostalgies. Nog 'n baie lekker plek om te besoek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Clive
Nottingham Road Hotel
Geagte Mihan Fourie Baie dankie vir die kompliment. Hoop om U weer in die toekoms te verwelkom Groete, Notties Hotel Bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 775
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALpm4o4g7b6nW9HHkyCrk7gJlX5NIk7i61iMW6LjHJxn25ghp0t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 775 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm 1930 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.355815 29.994188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang