Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Notts Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marisa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Pragtige cottage met alles wat mens nodig het. Notts Cottage word hoogs aanbeveel. "Attention to detail" en het alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Baie dankie vir julle goeie resensie, Marisa. Ivan en Avril.

Kevin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Notts cottage is highly recommended. The cottage has everything one could wish for and the most magnificent view. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Many thanks for your review, Kevin. Please call again.

Biance V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Skoon, ruim kamers, netjies en 'n mooi uitsig! Ek sal die verblyf definitief aanbeveel vir enige iemand. Die plek het alles wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Baie dankie, Biance en Hannes

Lizanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful and peaceful stay. We had such a great stay at Notts Cottage. Great location, close to the buzz of the town, but far enough to be peaceful with an amazing view. I would highly recommend, and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Many thanks for your wonderful review, Lizanne - you are welcome anytime. Ivan and Avril.

Katinka E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Notts Cottage is 'n baie rustige plekkie met 'n mooi uitsig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Baie dankie, Katinka.

Brigitte R
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

5-ster verblyf. Notts Cottage is een van die beste plekke waar ek nog tuis gegaan het. Die woonstel is ruim, uiters skoon en netjies en pragtig ingerig. Ivan and Avril maak tot voorsiening vir beurtkrag, baie oulik. Hulle gee beslis aandag aan die fynere detail - spesiale koffie, tee, beskuit, melk asook 'n verskeidenheid van geprysde drinkgoed is beskikbaar. Die uitsig is ongelooflik en dit is beslis een van die beste plekke om jou eerste koppie gemaalde koffie van die dag buite te geniet. Die motorhuis is nog 'n bonus. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Brigitte. Ons waardeer dit as gaste al die klein besonderhede so eerlik opmerk. Kom kuier gerus weer by ons. Ivan en Avril.

Byron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We had a fantastic stay at Notts Cottage! Would definitely recommend a stay! It was fantastic! Such a great place to stay and beautiful views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Thank you, Byron.

Leoni W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Om by Notts Cottage te kon tuisgaan was een groot plesier! 5-ster! Wat 'n wonderlike ervaring was ons verblyf net nie! Ongelooflik netjies, pragtig, gerieflik, vriendelik - vir seker een van die beste toegeruste akkommodasies waar ons nog oornag het. En die uitsig is 'n prentjie! Ek het 'n spaar handsak vergeet en die gasheer het dadelik aangebied om dit vir my per kourier aan te stuur. Dit was 'n 5-ster ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

'n Uitsonderlike ervaring wat jou soos 'n koning laat voel. Notts Cottage is 'n absolute juweel. Ons sal graag meer as 5 sterre wou toeken as dit moontlik was. Alles was pynlik netjies, die eenheid is puik afgewerk en versorg. Alles en nog ekstra (bv. koffie, beskuit, hot chocolate en verwelkoming met 'n glasie sjerrie) is voorsien. Dit was koel en reënerig vir 'n dag of twee en selfs daarvoor was daar sagte komberse op die rusbanke, muurverwarmers en elektriese komberse voorsien. 'n Puik plek wat ons met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Baie dankie vir jou uitstekende resensie Hester. Ons hoop julle kom kuier weer by ons! Ivan en Avril

Odelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Notts Cottage se ligging is uitstekend. Baie naby die dorp, maar tog so dat dit voel of jy weg is van als. Plekkie is goed toegerus en waaraan jy kan dink, dit is daar. Baie netjies en silwerskoon. Sal definitief weer by Notts Cottages oorbly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan & Avril
Notts Cottage
Baaie dankie vir die uitstekende resensie Odelia. Kom kuier gerus weer. Ivan en AVRIL

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ivan & Avril Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakbrook Landgoed 4, Laer Loteni-straat, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG2YejT8UrDXyifRgDu14sMdCGN9QVZH0B38Q43VkmFe1bslCR4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 60 5 1 5 4 Oakbrook Estate Lower Loteni Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.353665939292 29.964059775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang