Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Notts Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ivan & Avril Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 60 resensies vir Notts Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marisa G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa G

Pragtige cottage met alles wat mens nodig het.

Notts Cottage word hoogs aanbeveel. "Attention to detail" en het alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie resensie, Marisa.
Ivan en Avril.

Notts Cottage
Kevin A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A

Notts cottage is highly recommended.

The cottage has everything one could wish for and the most magnificent view. We will definitely visit again.

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for your review, Kevin.
Please call again.

Notts Cottage
Biance V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance V

Skoon, ruim kamers, netjies en 'n mooi uitsig!

Ek sal die verblyf definitief aanbeveel vir enige iemand. Die plek het alles wat mens nodig het en meer.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie, Biance en Hannes

Notts Cottage
Lizanne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Wonderful and peaceful stay.

We had such a great stay at Notts Cottage. Great location, close to the buzz of the town, but far enough to be peaceful with an amazing view. I would highly recommend, and will definitely be back.

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for your wonderful review, Lizanne - you are welcome anytime. Ivan and Avril.

Notts Cottage
Katinka E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka E

Baie rustig.

Notts Cottage is 'n baie rustige plekkie met 'n mooi uitsig. Baie lekker gebly.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie, Katinka.

Notts Cottage
Brigitte R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

5-ster verblyf.

Notts Cottage is een van die beste plekke waar ek nog tuis gegaan het. Die woonstel is ruim, uiters skoon en netjies en pragtig ingerig. Ivan and Avril maak tot voorsiening vir beurtkrag, baie oulik. Hulle gee beslis aandag aan die fynere detail - spesiale koffie, tee, beskuit, melk asook 'n verskeidenheid van geprysde drinkgoed is beskikbaar. Die uitsig is ongelooflik en dit is beslis een van die beste plekke om jou eerste koppie gemaalde koffie van die dag buite te geniet. Die motorhuis is nog 'n bonus. Baie dankie!

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Brigitte.
Ons waardeer dit as gaste al die klein besonderhede so eerlik opmerk.
Kom kuier gerus weer by ons.
Ivan en Avril.

Notts Cottage
Byron B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron B

We had a fantastic stay at Notts Cottage! Would definitely recommend a stay!

It was fantastic! Such a great place to stay and beautiful views!

Notts Cottage se terugvoer

Thank you, Byron.

Notts Cottage
Leoni W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni W

Om by Notts Cottage te kon tuisgaan was een groot plesier! 5-ster!

Wat 'n wonderlike ervaring was ons verblyf net nie! Ongelooflik netjies, pragtig, gerieflik, vriendelik - vir seker een van die beste toegeruste akkommodasies waar ons nog oornag het. En die uitsig is 'n prentjie! Ek het 'n spaar handsak vergeet en die gasheer het dadelik aangebied om dit vir my per kourier aan te stuur. Dit was 'n 5-ster ervaring!

Hester V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

'n Uitsonderlike ervaring wat jou soos 'n koning laat voel.

Notts Cottage is 'n absolute juweel. Ons sal graag meer as 5 sterre wou toeken as dit moontlik was. Alles was pynlik netjies, die eenheid is puik afgewerk en versorg. Alles en nog ekstra (bv. koffie, beskuit, hot chocolate en verwelkoming met 'n glasie sjerrie) is voorsien. Dit was koel en reënerig vir 'n dag of twee en selfs daarvoor was daar sagte komberse op die rusbanke, muurverwarmers en elektriese komberse voorsien. 'n Puik plek wat ons met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie Hester. Ons hoop julle kom kuier weer by ons!
Ivan en Avril

Notts Cottage
Odelia D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia D

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.

Notts Cottage se ligging is uitstekend. Baie naby die dorp, maar tog so dat dit voel of jy weg is van als. Plekkie is goed toegerus en waaraan jy kan dink, dit is daar. Baie netjies en silwerskoon. Sal definitief weer by Notts Cottages oorbly en aanbeveel.

Notts Cottage se terugvoer

Baaie dankie vir die uitstekende resensie Odelia. Kom kuier gerus weer. Ivan en AVRIL

Notts Cottage
Douglas A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas A

Exceptional hosts.

Ivan was one of the most helpful, considerate and obliging hosts I think I have ever encountered. To cope with a power outage of 36 hours in the way he did, was absolutely remarkable. The accommodation has everything you could ever need, lacked nothing. My only disappointment was I had to go home. Thanks for a great stay.

Jacqui J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui J

Excellent, perfect, brilliant.

Fabulous weekend away in this most beautiful cottage. so well equipped and maintained. Amazing five-star accommodation. Every room was beautiful and Ivan was such a helpful host. Views from the house are spectacular. As South Africa struggles with load shedding it was nice to see that the cottage has fitted lights for this, a small gas stove and flasks to keep water hot. Would definitely recommend this cottage to everybody! It's a true sample of excellent hospitality. The cottage is located very close to Nottingham Road Town so the location is ideal. Thank you Ivan and Ariel for letting us enjoy your beautiful cottage for the weekend. It was a real “home away from home”.

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for your excellent review Jacque!
Please come visit us again.
Ivan and Avril

Notts Cottage
Hennie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Mooier as die foto's. Baie netjies, goeie kwaliteit beddegoed, rustig en ingerig vir beurtkrag.

Die kothuis is groter en selfs mooier as wat die foto's wys. Die hoofslaapkamer is masief met top kwaliteit beddegoed en handdoeke. Baie netjies en goed ingerig. Dit is baie goed geleë en baie rustig.

Notts Cottage se terugvoer

Baaie dankie vir julle resensie.
Ivan and Avril

Notts Cottage
Cara R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara R

Gemaklik, lekker, warm en mooi.

Heerlike cottage met groot vertrekke en 'n pragtige uitsig. Die cottage was heerlik warm en "cozy" in die yskoue weer toe ons daar aankom. Dit is uitstekend ingerig met alles (en meer) wat jy sal benodig. Die gasheer het ons bederf met sjerrie, beskuit en self hot chocolate. Sal vir seker weer gaan!

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie Cara.
Kom kuier weer by ons.
Avril.

Notts Cottage
Ina P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Hierdie is die mees fantastiese plek wat ek nog ooit in gebly het.

Die huis het alle geriewe wat jy ooit aan kan dink. Dit is hiper netjies en die uitsig is asemrowend. Dit is 'n besoek dubbel en dwars werd.

Notts Cottage se terugvoer

Baaie dankie vir jou uitstekende resensie !
Kom kuier weer by ons.
Ivan en Avril.

Notts Cottage
Lera C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lera C

Uiters gerieflik, keurig in 'n pragtige omgewing.

Die eenheid is baie goed toerus met deeglike inligting oor die gebruik van alle toestelle. Van die TV tot die mikrogolf is alles nuut en in werkende orde. Daar was regtig niks wat gekort het nie. Die gasheer is 'n vriendelike hulpvaardige persoon wat ons dadelik welkom laat voel het.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle uitstekende resensie.
Ivan en Avril.

Notts Cottage
Alex B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex B

Baie aangenaam.

Skoon, netjies met alles wat jy nodig het. WiFi was aangebied net vir klein emails en R100/GIG, dit is bietjie outyds.

Monique J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique J

Lovely clean accommodation.

Pleasant accommodation for staying indoors, but not a big outside space for children to play; the only negative was that we paid an additional daily rate for an extra bed, but upon arrival, we were told to make the bed ourselves. Also, cottage is not serviced which was not specifically mentioned during the booking process.

Notts Cottage se terugvoer

We consider this review as very unfair and unfounded.
1. The establishment has a private garden but nowhere have we claimed that it is playground.
2. Notts cottage is advertised as a 2 bedroom, 4 sleeper cottage. You booked for 2 adults and 2 children and asked if it was possible to accommodate another child. In an attempt to assist , we offered a mattress (not a bed!) and bedding at a nominal rate of R 100.00 per night. This was accepted. It could be placed in any room you chose, depending on the age of the child. Some guests prefer to have a very young child sleep in the main bedroom. We were not advised of the ages of the children, but is was very obvious the eldest child was not under 13 years of age, and yet did not pay adult rate.
3. The establishment clearly states that this is a self-catering cottage. Also, in keeping with the industry norm, if daily servicing is included, it is specifically stated in the advertisement. We fail to see any reason why we should list everything that is not included.
4. If you had made inquiries with us about any of the above, as can easily be done via the message service on the website prior to making the booking, all these issues would have been resolved.

Notts Cottage
Dries V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Besonder gasvry. Doen moeite om die verblyf aangenaam te maak. Loop die ekstra myl!

Baie vriendelik met ontvangs, behulpsaam met besienswaardighede in omgewing. Het hout voorsien vir braai. Parkering in toesluitgarage. Kwaliteit van huisinhoud en toerusting van die beste nog teëgekom. Sal definitief weer daarheen gaan. Baie goeie waarde vir die tarief. Beveel Notts Cottage aan by al die vriende!

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle puik resensie.
Die sterk aanbeveling vir Notts Cottage is so belonend vir almal betrokke met die onderneming.
Kom kuier gerus weer by ons.
Ivan en Avril Botha.

Notts Cottage
Adri E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Wat 'n aangename verrassing! Beslis een van die beste plekke waar ons nog gebly het!

Jy gaan baie ver en hard moet soek om nog so 'n heerlike, mooi en ruim plekkie vir die prys te kry. Ivan het ons baie vriendelik ontvang, verwarmers op 'n koue dag reeds aangeskakel, heerlike sjerrie en die mooiste mooiste uitsig het ons begroet! Alles was ongelooflik skoon, netjies en georganiseerd. Ons het al by verskeie plekkies gebly, maar hierdie een vat vir seker die prys! Baie dankie vir 'n heerlike 5 dae in die Midlands!

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou baie komplimentêre kommentaar oor ons onderneming Adri.
Dit was 'n plesier om jou en jou gesin by ons te hê.
Dit is ook baie lonend vir my vrou Avril en myself om te hoor dat gaste al die harde werk waardeer.
Besoek ons ​​asseblief enige tyd weer!
Vriendelike groete,
Ivan.

Notts Cottage
Ria M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Rustig en luuks.

Ons het die kothuis baie waardeer, van die komplimentêre koffie, tee ens. tot die ondervloerse verhitting. Omliggende area is iets wat elke moeë siel sal waardeer. Ivan was vreeslik gaaf en tegemoetkomend.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie Ria. Kom kuier weer by ons.

Notts Cottage
Johandi S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi S

Uitsekendige ligging om Midlands Meander te besoek!

Is in 'n Estate en baie veilig. Pragtige uitsig. Was ideale ligging om al die Midlands-wonders te besoek.

Notts Cottage se terugvoer

Kom kuier weer Johandi.

Notts Cottage
Rinaldo G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinaldo G

Wonderful! Fantastic!

Beautiful cottage with everything you need and more. Ivan and his wife made sure you've got all you need to enjoy your stay!

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for your review, Rinaldo.
Hope to see you two again.
Ivan and Avril.

Notts Cottage
Louise R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Easter Weekend in the Midlands.

Thank you to our hosts, Ivan and Avril. Had an amazing stay in their most beautiful cottage and will definitely be visiting again in the future. A beautiful spot to rejuvenate and relax.

Notts Cottage se terugvoer

Thank you for the 5 star review Louise.
Welcome back anytime.
Ivan and Avril.

Notts Cottage
Ineke S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke S

A wonderful peaceful place to stay - we will be back

The accommodation was beautifully appointed and extremely spacious with amazing views. We could ask for nothing more.

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for your 5-star review, Ineke. All involved appreciate good reports. Ivan and Avril.

Notts Cottage
Roelof S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Uitstekende wegbreek as jy rus en vrede vir jou siel soek.

Alles en meer in plek: Covidreëls word meer as stiptelik nagekom, eenheid is uiters netjies, goed gemeubileerd met baie spasie, toebehore is bo normale standaard, baie inligting leesstof van omgewing beskikbaar asook baie addisionele leesstof ens, ens. Beslis waarde vir geld sal weer daar gaan bly indien omstandighede dit toelaat.

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for your excellent reference.
Glad you enjoyed your stay and we hope to see you again.
Kind regards,
Ivan and Avril Botha.
Notts Cottage

Notts Cottage
Adam V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam V

Rustig.

Heerlik, rustig en pragtige natuurskoon.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Adam. Ivan en Avril.

Notts Cottage
Keith M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

Notts Cottage is well worth more than a one night stay.

If you are planning to spend some days on the Midlands Meander, do not hesitate to base your visit at Notts Cottage. Your hosts have gone the extra mile to provide everything you would expect as home from home. During a very cold snap, the rooms were cosy and warm with many unexpected little items. I especially enjoyed the fresh roastery coffee and cafetiere along with full instructions on how to brew a really good cup of coffee. Thank you, Ivan.

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for the excellent review, Keith.
Hope you visit us again sometime.
Kind regards,
Ivan and Avril.

Notts Cottage
Jeannine K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine K

A treat.

We thoroughly enjoyed our weekend at Notts Cottage! So sorry that it went by so quickly! Such a stunning location and so well equipped, so much attention to detail. Thank you Ivan and Avril for seeing to all our needs. Our grandson's cot was beautifully made up and ready for him. We will certainly be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Bederf.

Ons het die naweek by Notts Cottage baie geniet! So jammer dat dit so vinnig verbygegaan het! So 'n pragtige ligging en so goed toegerus, soveel aandag aan detail. Dankie Ivan en Avril dat hulle aan al ons behoeftes voldoen het. Ons kleinseun se bed was pragtig opgestel en gereed vir hom. Ons sal beslis terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Notts Cottage se terugvoer

Many thanks for this favourable review Jeannine.
So glad to know you enjoyed your stay with us and we hope you will come again, and for a longer period to experience all the attractions in the Midlands.
Kind regards to your family,
Ivan and Avril.

Notts Cottage
Rone V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone V

Uiters gemaklik.

Luukse verblyf met alle ekstras. Die eienaars het aan alles gedink. Hier kan jy kom ontspan.

Nicholas B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B

Beautiful cottage, stunning location and views. Highly recommended.

Our host, Ivan, was very helpful and attentive. The attention to detail in the cottage is excellent, modern and of a high standard. The view from the stoep is truly exceptional. We really enjoyed our stay, just wish we had booked for longer!

Notts Cottage se terugvoer

Thank you for your excellent review.
We hope to see you both again sometime.
Ivan and Avril Botha.

Notts Cottage
Luana U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luana U

Baie gemaklik, netjies, en baie mooi gemeubileer. 10/10 sal aanbeveel.

Baie speletjies, DVDs en boeke verskaf om jouself te vermaak.

Philip B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Skoon, luuks, veilig en met 'n pragtige uitsig.

Uitstekend!

Erika S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika S

Baie mooi en netjies!

Pragtige verblyf en natuur! Vriendelike mense, ons het baie lekker gebly!

Lana R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Wow!

Verblyf was uitstekend, alles wat jy nodig het was daar. Uitsig was fantasties.

Wihan T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan T

Dit was 'n baie aangename, skoon en veilige akkommodasie.

Ons het die dag nog voor die inkloktyd arriveer by die verblyf. Alles was reeds reg vir ons om in te gaan. Alles was vir ons mooi verduidelik en notas was beskikbaar in die huis. Die huis was mooi skoon en alles het netjies en duursaam gelyk. Die beddegoed is gewoonlik iets was my kan afsit, maar die beddegoed was van die beste kwaliteit wat ek al ervaar het. Die uitsig is iets om na uit te sien as jy hierheen gaan.

Malcolm S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S

Very pleasant, tranquil location which is fully equipped.

Notts Cottage is the perfect retreat, lovely views of the Drakensberg and the Midlands Meander is easily accessible. The cottage itself has pretty much everything you would need for self catering and is close to some very pleasant restaurants if you want to eat out.

Santi S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi S

Luuks en lekker!

Baie tevrede! Lekker warm, gerieflik en luuks gebly! Alles wat jy jy nodig het weg van die huis! Sal enige tyd aanbeveel!

Notts Cottage se terugvoer

Goeiedag Santi en Willem,

Baie dankie vir u uitstekende resensie van Notts Cottage.
So bly julle het die verblyf geniet en ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Vriendelike groete
Ivan en Avril

Notts Cottage
Abri V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri V

Absoluut fantasties.

Ons het nou al in verskeie vakansie-eenhede oor die jare bebly en Notts Cottage is by verre die beste en dit sluit 5 ster hotelle in! Dit voel of jy in iemand se luukse privaat woning oornag. Daar is ablsoluut voorsiening vir alles. Alles is van die beste, van die linne tot die grootskerm-TV ens.

Antoinette K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Fantasties!

Dit voel soos huis. Aangename ondervinding om daar in te stap! Eerste indrukke was: hier wil ek bly. Alles in die plek was in perfekte toestand, uitmuntend skoon en 'n absolute fees om daar te bly! Baie dankie Ivan vir jou gasvryheid.

Adrie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie C

Rustigheid in 'n luukse plek met pragtige uitsig.

Met aankoms is ons verwelkom deur die vriendelike eienaar. Al die muurverwarmers was reeds aan so die plekkie was al reeds lekker warm. Ruim, mooi gemubileerde kamers met meer as genoeg warm komberse vir die koel weer. Daar was selfs 'n camping cot wat ons vir ons kleinding gebruik het. Pragtige tuintjie met 'n mooi uitsig. Komplimentêre sherrie het die kort kuiertjie volmaak.

Retha K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K

Pragtige 5-ster-kothuis met lieflike natuurskoon.

Uitsonderlike kothuis met baie detail in die binneversiering en algehele voorkoms van die plek. Goeie gehalte eetgerei en breekware vir 'n baie gemaklike en gerieflike verblyf. Pragtige uitsig op die berge. Hoogs aanbeveel vir 'n vyfster-wegbreek.

Pine P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Baie goed ingerigte en netjiese verblyf en veilig.

Die gasheer, Ivan Botha, het ons hartlik verwelkom. Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig!

Thessa H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thessa H

Bloemin fantastic! Wat 'n wonderlike naweek en ervaring. Sal baie graag weer 'n besoeker wees.

Sien sterre.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die fantastis verwysing!

Ivan Botha.

Notts Cottage
Gerhard D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Puik

Beveel aan. Baie mooi en netjies.

Notts Cottage se terugvoer

Baai dankie, Gerhard.
Ivan Botha

Notts Cottage
Marike S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Pragtige uitsig in 'n lieflike cottage.

Die verblyf is perfek geleë met 'n ongelooflike uitsig. Die Cottage is rerig besonders en het alles wat mens nodig het en meer. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Jaco V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Alles wat ons verwag van die soort verblyf, perfek. 5 uit 5!

Asemrowende blyplek, gemaklik, ruim en skoon. Alles wat 'n mens benodig vir 'n basiskamp .

Koos L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L

Uitstekende verblyf.

Ons het net vir een nag oorgeslaap, maar wat 'n aangename ondervinding was dit nie. Ons verwagtings was heeltemal oortref. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie Koos vir jou komplimentêre woorde van Notts Cottage.

Notts Cottage
Jaco B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Lovely stay.

We stayed over for one evening on our way to KZN from JHB, but the unit was suitable for an extended holiday. I was particularly impressed with the neatness of the establishment. Everything had its place and everything we used was in perfect working order.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Ons het vir een aand oorgebly op pad na KZN van JHB af, maar die eenheid was geskik vir selfs 'n langer vakansie. Ek was veral beïndruk met die netjiese eenheid. Alles was in plek en alles wat ons gebruik het was in perfekte werkende orde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Notts Cottage se terugvoer

Good evening Jaco,
Many thanks for your excellent review of Notts Cottage, it helps future guests in deciding to use our establishment..
Enjoy the festive season and kind regards to your parents.
Ivan and Avril Botha.

Notts Cottage
Wimpie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Baie mooi geleë en pragtig en volledig toegerus - vriendelike ontvangs.

Baie mooi geleë met pragtige uitsig na die berge. Eenheid baie goed toegerus met op datum tydskrifte, boeke en speletjies.

Notts Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike verslag, dit is waardeer.
Ivan en Avril Botha.
NOTTS COTTAGE.

Notts Cottage
Hantie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V

Goed.

Sien die sterre.

Pieter N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

This has truly been an exceptional experience.

Notts Cottage is an example to anybody wanting to run guest accomodation.

Sarie B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie B

Rustig.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en rustig.

Jane H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane H

Excellent! Outstanding in every way.

A fabulous place to stay. Friendly and efficient service with outstanding attention to detail which made one feel welcome and extremely comfortable. Thanks very much to Ivan and Avril for providing such superior accommodation. Notts Cottage can be highly recommended!

Elize B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Uitstekend!

Notts Cottage is 'n uitstekende plekkie as jy rus en vrede soek. Die cottage is baie luuks en ruim en ideaal geleë naby al die besienswaardighede in Nottinghamroad. Ons sal definitief weer 'n bespreking daar doen en kan die kothuis met oorgawe aanbeveel.

Ann R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann R

We found accomodation to be clean, beautifully furnished with all the necessary amenities.

We were warmly welcomed by our hosts Ivan and April. Our accommodation was found to be clean, beautifully furnished and more than comfortable. The setting was found to be peaceful and we had a wonderful view over the farmlands. Attention was also given to providing us with brochures, magazines and other literature relevant to the area which is always wonderful in helping with sightseeing. The cottage is also in a secured setting and ones safety is assured. We would recommend a visit to Notts Cottage.

Jacqui R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui R

Great value, lovely big cottage, comfortable, beautiful view

Loved it and will go back.

Hennie M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Will visit again!

Very nice place. Will stay for longer next time. Hosts are very friendly and I liked the email with directions on the day of our arrival. Also stayed in touch via sms before we arrived.

Martin M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Awesome cottage - very friendly hosts - splendid!

10 out of 10 - will be back soon.

Charne M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne M

Wonderlik, net jammer ons kon nie so lank bly nie, het letterlik net oorgeslaas.

Sal beslis weer gaaan, die keer vir langer!

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakbrook Landgoed 4, Laer Loteni-straat, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG2YejT8UrDXyifRgDu14sMdCGN9QVZH0B38Q43VkmFe1bslCR4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 60 5 1 5 4 Oakbrook Estate Lower Loteni Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.353665939292 29.964059775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang