Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Notts Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakbrook Landgoed 4, Laer Loteni-straat, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Notts Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis op 'n veilige landgoed in Nottingham Road in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dit is die perfekte verblyf vir trougaste, oornaggaste en vakansiegangers.

Hierdie ruim kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort.

Die groot sitarea, kombuis en eetarea het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. 'n Groot verskeidenheid DVD's, boeke, tydskrifte en bordspeletjies is beskikbaar vir reënerige dae. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. WiFi is op versoek beskikbaar.

Die stoep het gas- en houtbraaigeriewe en bied 'n uitstekende uitsig oor die landerye na Giant's Castle en op die Drakensberge.

'n Toesluitmotorhuis is vir gaste beskikbaar en verseker veilige verblyf.

Die landskap is pragtig, met groen golwende heuwels wat met kunvlieghengeldamme besaai is. Nottingham Road is in die hartjie van die Midlands Meander-roete geleë en spog met 'n mengsel van kuns en kunsvlyt, koffiewinkels en restaurante.

Nottingham Road word maklik vanaf die N3 tussen Johannesburg en Durban bereik, en is slegs 20 minute vanaf die voorheuwels van die Drakensberge.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Noelien B
Saam met lewensmaat
5.0
Na 19 ure se sneeu en stres, was dit soos om huis toe te kom. Na 19 ure vas in die sneeu op die N3 was die gasvryheid oortreflik. Selfs al was die kra...
Sien meer
Sep 2024
Marisa G
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige cottage met alles wat mens nodig het. Notts Cottage word hoogs aanbeveel. "Attention to detail" en het alles wat mens nodig het. Sal definiti...
Sien meer
Jul 2024
Kevin A
Saam met lewensmaat
5.0
Notts cottage is highly recommended. The cottage has everything one could wish for and the most magnificent view. We will definitely vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Biance V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, ruim kamers, netjies en 'n mooi uitsig! Ek sal die verblyf definitief aanbeveel vir enige iemand. Die plek het alles wat mens nodig het en meer...
Sien meer
Apr 2024
Lizanne H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and peaceful stay. We had such a great stay at Notts Cottage. Great location, close to the buzz of the town, but far enough t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ivan & Avril Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oakbrook Landgoed 4, Laer Loteni-straat, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Notts Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakbrook Landgoed 4, Laer Loteni-straat, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG2YejT8UrDXyifRgDu14sMdCGN9QVZH0B38Q43VkmFe1bslCR4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 4 Oakbrook Estate Lower Loteni Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.353665939292 29.964059775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang