Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nougat Cabin

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 7a, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 245 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Nougat Cabin is 'n selfsorg-houthuisie in 'n Switserse styl wat in die prentjiemooi dorpie, Clarens, skuil. Die huisie is sowat 700 m vanaf die middedorp met sy besienswaardighede en ontspanningsgeriewe.

Hierdie bekoorlike dubbelverdieping-huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en ander kookgerei toegerus. Die leefarea aan die oorkant het rusbanke om op te ontspan en 'n kaggel om die huis in die koue wintermaande snoesig te maak. Die leefarea lei na 'n dek wat die perfekte plek is om skemerkelkies te geniet en die uitsig te aanskou.

Clarens spog met verskeie gesellige kroeë en restaurante, kunsgalerye en kunsvlytwinkels rondom die dorpsplein wat besoekers die kans gee om unieke aandenkings en oorspronklike kuns te koop. Gewilde aktiwiteite op die dorp sluit reptielskoue, kunsvlieghengel, perdry, voetslaan en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Sielskos. Baie goed toegerus en die plek was silwerskoon. Baie mooi uitsigte oor die berge en kort loopafstand na die dorp.
Sep 2024
Gerda R
5.0
Awesome. Heerlike naweek. Sal beslis weer besoek.
Jun 2024
Jf H
5.0
Regte cabin ervaring! Dit is naby die plein, asook die staproetes. Dierevriendelik en genoeg ruimte vir diere om te speel. Uitstekende "view" amper 36...
Sien meer
Jun 2023
Nicole H
5.0
A tranquil breakaway. What a lovely breakaway from the busyness of Gauteng city life. Spectacular view with lots of comfortable places ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Karen N
Gesin met tieners
4.8
Opwindend, rustig, en absoluut die moeite werd! Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n pragtige skoon, netjiese houtcabin! Ons kon ons hond ook saambring,...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Reenenstraat 7a, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Nougat Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 245
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 245
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 7a, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c1914f846f7f38d9e00f25d865045518a754ec4c28764f2d5627396186ebc2d6090d3ebe42108946e13c549d35a85e7b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 245 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 7a Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.517299390768 28.416137695312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang