Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Novello Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dawid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Reis vakansie saam met vrou en seuntjie. Baie lekker gebly. Die plaas buite die dorp is 'n ongelooflike mooi plek om te bly. Ons het aandete aan die voet van die berg genuttig. Hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Huis ver van ons huis. Tannie was die oulikste gasvrou. Het ons honde kom groet en 'n blomkool uit haar groentetuin gegee as 'n verwelkomingsgeskenk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anya J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Just what I needed to rest. Cottage well equipped with everything you need. Friendly and helpful hosts. Lovely and relaxing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig, netjies en veilig. Ons het alles wat ons nodig gehad het in die huisie gekry. Ons sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die eienaars is ongelooflik gasvry. Kamer was skoon en netjies. Baie lekker! Net jammer ons verblyf was net 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Het baie lekker gekuier. Baie sentraal. Heerlik gebly. Alles was skoon en op sy plek. Baie rustig. Baie lekker kon rus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria W
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Netjiese en rustige verblyf. Rustige plaasatmosfeer geskep deur bome en berge en baie vriendelike eienaars. Dis slegs 1 vertrek wat dien as kombuis, eetplek, slaapplek. Ideaal vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Barney B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Pragtige berguitsig vanaf die braai! Die eenheid was baie skoon en netjies met al die nodige breekware. Dit is naby die pad wat vir ligte slapers 'n probleem kan wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jahn-marie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustigheid. Die atmosfeer was so rustig, met die mooiste uitsig oor die berge en plantasies. Die mense was baie vriendelik. My kinders kon vrylik rondloop, ook tussen die skape. Alles was netjies, modern en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa137d45d2dd6f6703e9e9ad4c3d9ed1827785cf484b08044580382d40c8e7fb8ff9e11034aef8a04889ffe8c3cdf32434fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 R62 Novello 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.85163719677 20.228622996871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang