Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Novello Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R775 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Novello Farm is op die R62 naby Montagu en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Gaste kan kies tussen 3 selfsorgkothuise. Elke eenheid het ’n koningin- of koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Elke eenheid het ’n sitarea met gerieflike sitplekke. Die Lavender Cottage het ook ’n slaapbank in die sitkamer wat verblyf aan 2 ekstra gaste bied.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dawid M
Gesin met klein kinders
5.0
Reis vakansie saam met vrou en seuntjie. Baie lekker gebly. Die plaas buite die dorp is 'n ongelooflike mooi plek om te bly. Ons het aandete aan die v...
Sien meer
Aug 2024
Tineke H
Saam met lewensmaat
5.0
Huis ver van ons huis. Tannie was die oulikste gasvrou. Het ons honde kom groet en 'n blomkool uit haar groentetuin gegee as 'n verwelkomingsgeskenk.
Jun 2024
Anya J
Saam met lewensmaat
5.0
Just what I needed to rest. Cottage well equipped with everything you need. Friendly and helpful hosts. Lovely and relaxing place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Stephanie P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en veilig. Ons het alles wat ons nodig gehad het in die huisie gekry. Ons sal vir seker weer hier bly.
Mrt 2024
Christel H
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaars is ongelooflik gasvry. Kamer was skoon en netjies. Baie lekker! Net jammer ons verblyf was net 1 nag.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Novello Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa137d45d2dd6f6703e9e9ad4c3d9ed1827785cf484b08044580382d40c8e7fb8ff9e11034aef8a04889ffe8c3cdf32434fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 R62 Novello 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.85163719677 20.228622996871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang