Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noy Noy TiPi by Lancewood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Noy Noy TiPi by Lancewood bied 'n unieke selfsorg-glampverblyf vir 'n paartjie. Die eiendom spog met pragtige natuurskoon van die omliggende berge, valleie en woude. Geleë naby die dorp Robertson, Wes-Kaap.

Die kamp is opgeslaan met 'n groot TiPi-tent in 'n omheinde tuinarea, en die tent is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n addisionele persoon/kind. Linne, komberse en handdoeke word voorsien, bring jou eie swemhanddoeke.

Die eiendom is van die netwerk af, so ons gebruik 'n kombinasie van sonkrag vir die beligting sowel as sonkrag en gas vir warm water. Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n yskas en 2 tweeplaatstoofies met ketel. Ander geriewe sluit 'n braai-area en 'n swembad in. Daar is 'n kaggel in die TiPi geïnstalleer vir die kouer maande.

Badkamergeriewe by die kamp sluit 'n buitestort, buitebad en warm water wat deur 'n gasgeiser voorsien word, in. 'n Kort entjie se stap van die kamp af is die ablusieblok, waar die TiPi 'n tweede privaat badkamer met 'n toilet en stort het.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d8ebb9e30a5290da1245ee88958ba124932a33b23a66996f91f27b692e269ec5587eda28fc9a0dce25d34eac6f718cc59a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.776312260257 19.983202016288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang