N'taba River Lodge & Spa
Beskrywing
Hierdie eenhede is elkeen losstaande kothuise met twee slaapkamers wat deur ’n skakeldeur verbind word. Dit kan as twee aparte slaapkamers gebruik word of die skakeldeur kan oopgelos word in die geval van paartjies met ouer kinders. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met ’n raamlose instapstort. Die slaapkamers is elegant versier met ingevoerde Indonesiese kiaatmeubels en maak oop op ’n groot patio wat oor die rivier uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a Dinner, Bed & Breakfast basis.
Huisreëls
Ekstras moet met vertrek betaal word en is nie ingesluit by die tarief nie.
Wasgoeddiens.
Neem asseblief kennis dat ons slegs vir ontbyt oop is. Ons kan restaurante aanbeveel vir middag- en aandete.
Die WiFi se wagwoord sal met aankoms gegee word. Die WiFi is nie in die kamers beskikbaar nie. Daar is verskeie areas waar gaste kan koppel: sitkamer, restaurant, kroeg, speelkamer, konferensiesentrum, ontvangs.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ihobe is ’n losstaande kothuis wat net die beste in gemak en styl bied. Elke slaapkamer is elegant toegerus met kiaatmeubels van die hoogste gehalte, terwyl die badkamers afgerond is met graniet-oppervlaktes en ’n raamlose instapstort. Die slaapkamers kan elk ’n maksimum van 2 gaste akkommodeer en beskik oor ’n koninggrootte-hemelbed, ’n leefarea in die slaapkamer, ’n aparte en suite-instapstort en ’n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a Dinner, Bed & Breakfast basis.
Huisreëls
Ekstras moet met vertrek betaal word en is nie ingesluit by die tarief nie.
Wasgoeddiens.
Neem asseblief kennis dat ons slegs vir ontbyt oop is. Ons kan restaurante aanbeveel vir middag- en aandete.
Die WiFi se wagwoord sal met aankoms gegee word. Die WiFi is nie in die kamers beskikbaar nie. Daar is verskeie areas waar gaste kan koppel: sitkamer, restaurant, kroeg, speelkamer, konferensiesentrum, ontvangs.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
N'taba River Lodge & Spa het 2 slaapkamers wat net die beste in gemak en styl bied. Elke slaapkamer is elegant ingerig met kiaatmeubels van die hoogste gehalte, terwyl die badkamers afgerond is met granietoppervlaktes en ’n raamlose instapstort. Die slaapkamers kan elk 2 gaste op die meeste akkommodeer en beskik oor ’n koninggrootte-bed, ’n leefarea in die slaapkamer, ’n aparte en suite-instapstort, 'n bad en ’n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a Dinner, Bed & Breakfast basis.
Huisreëls
Ekstras moet met vertrek betaal word en is nie ingesluit by die tarief nie.
Wasgoeddiens.
Neem asseblief kennis dat ons slegs vir ontbyt oop is. Ons kan restaurante aanbeveel vir middag- en aandete.
Die WiFi se wagwoord sal met aankoms gegee word. Die WiFi is nie in die kamers beskikbaar nie. Daar is verskeie areas waar gaste kan koppel: sitkamer, restaurant, kroeg, speelkamer, konferensiesentrum, ontvangs.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse slaapkamers is reg langs die rivier geleë. Die kamers is ruim om gemak en styl te verseker. Elke slaapkamer is elegant toegerus met ingevoerde Indonesiese kiaatmeubels van die hoogste gehalte, terwyl die badkamers afgerond is met granietoppervlaktes en ’n raamlose instapstort. Die slaapkamers kan elk ’n maksimum van 2 gaste akkommodeer en beskik oor ’n koninggrootte-hemelbed en ’n leefarea in die slaapkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a Dinner, Bed & Breakfast basis.
Huisreëls
Ekstras moet met vertrek betaal word en is nie ingesluit by die tarief nie.
Wasgoeddiens.
Neem asseblief kennis dat ons slegs vir ontbyt oop is. Ons kan restaurante aanbeveel vir middag- en aandete.
Die WiFi se wagwoord sal met aankoms gegee word. Die WiFi is nie in die kamers beskikbaar nie. Daar is verskeie areas waar gaste kan koppel: sitkamer, restaurant, kroeg, speelkamer, konferensiesentrum, ontvangs.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 634, Undercliff, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang